Wayne Minnaar, woordvoerder van die metropolisie, sê hulle het ‘n wenk ontvang waarna hulle op die dagga afgekom het. Hy sê die dagga is in ‘n kweekhuis met spesiale ligte en ‘n elektriese heining gevind.
Minnaar sê ‘n 48-jarige man is in hegtenis geneem. Hy sê die verdagte sal binnekort in die Roodepoort-landdroshof verskyn op aanklag van die besit van en handel in dwelms.
En dien”Stash” is nou in die hande van die Grootste sindikaat denkbaar ???
Snaaks hoe die metropolisie meer dwelm verwante arrestasies doen as die saps! en glo my hy is klaar uit op “bail”. dwelms in ons land word nie as ernstig gesien nie, want dit is nie die howe of government wat sit met die pyn en leiding van ‘n addict in jou huis nie!! nee hulle glo dit “boost” ons ekonomie, baie slim!! hulle verwoes ‘n hele generasie met hulle slapgatheid!!
Mense wil maar net nie leer nie. Dit verwoes lewens.
Ja Peter Says, jys reg, Die dwelms verwissel net van hande