Man vas vir verkragting van gestremde meisie  

Foto: Verskaf.

Die polisie in Heidelberg in Gauteng het ʼn 43-jarige man in hegtenis geneem wat na bewering ʼn verstandelik gestremde meisie verkrag het.

Kapt. Thivhulawi Tshilate, woordvoerder van die polisie, het gesê die man is in verband met die verkragting van sy vriendin se jonger verstandelik gestremde suster in hegtenis geneem. “Hy het die slagoffer glo ʼn geruime tyd lank seksueel aangerand,” het Tshilate gesê.

Die verdagte sal binnekort in die Heidelberg-landdroshof verskyn op aanklag van verkragting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Lae luis ·

So lae luis, van ‘n gestremde persoon advantage vat.
Stop liewer te lelike gedagtes vir hom kom deur my gevloei soos ‘n rivier.

San-Marie ·

Hoekom word die wat hul aan verkragting skuldig maak nie soos n ramlam gekastreer nie?. Rekkie moet sy voorland wees. Hul moet suffer. Hul is erger as diere. Diere verkrag nie mekaar nie.. Beide stem in anders loop die bloed.

Karel ·

Nee mense, die aanhef tot die berig moes gelui het, “Polisie het ‘n 43 jarige dier in hegtenis geneem”.

Linda ·

In die Bybel staan, as iets jou pla moet jy dit afkap so kap maar alles af dan sal en kan hy nie weer iemand anders verkrag nie. Hoop hy kry tronkstraf en hulle kan hom dan ook maar verkrag sodat hy kan voel wat hy aan ander gedoen het is nie so lekker soos hy dink nie. Die doodstraf is al wat hom sal kan genees.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.