Man wat glo land van witmense wil ‘reinig’ voor hof gedaag

‘n Destydse Facebook-foto van Velaphi Khumalo.

Velaphi Khumalo, ’n werknemer by die provinsiale departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning, word Maandag deur die menseregtekommissie (MRK) voor die gelykheidshof gedaag vir haatspraak.

Khumalo het na bewering in Januarie 2016  in reaksie op die Penny Sparrow-debakel op sy Facebook-blad gesê dat hy “die land van wit mense wil reinig” en dat daar teen wit mense opgetree moet word soos Adolf Hitler teen die Jode gemaak het. Hy het in ’n tweede inskrywing op Facebook gesê dat wit mense in Suid-Afrika verdien om soos Jode opgekap en doodgemaak te word. Die departement het Khumalo hangende ʼn interne dissiplinêre ondersoek geskors.

Die verhoor is vir Maandag en Dinsdag op die hofrol geplaas en sal in ʼn sitting in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg aangehoor word.

Buang Jones, provinsiale bestuurder van die MRK, het gesê die kommissie soek minstens ʼn bevel wat Khumalo dwing om ʼn onvoorwaardelike openbare verskoning te maak en om skadevergoeding te betaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

98 Kommentare

Elize ·

Neeee!!! n Verskoning is onaanvaarbaar vir my. Sit hom in die tronk want dit is waar hy hoort. Ons mense kry tronkstraf vir haatspraak, hoekom nie hy nie!!!

Ekke ·

Elize, ek stem 100% saam met jou. Vicky Momberg het tronkstraf gekry vir nie naastenby hierdie graad van haatspraak nie. Penny Sparrow is ‘n massiewe boete opgelê. Hy moet verskoning vra! Né?! Deesdae geld dubbele standaarde. Tronkstraf vir hom en laat hom klippe kap!

Penellope Jones ·

Presies! Hoekom moet hy met handskoene hanteer word?

Quinton Burden ·

Ek stem saam met die vorige skrywer. Ons word vervolg en tronk toe gestuur as ons rasistiese terme of spraak gebruik. Wat vir die een geld geld vir die ander een……dalk sal dit vir my en ons wit Suid Afrikaners wys dat die reg nie net aan die een kant van die skaal hang nie en dat vorentoe die manne wat so lief is vir haatspraak twee keer dink voor hulle iets sê.

JDB Prok ·

Presies.. wat hy gese het is baie erger as Penny wat R150 000 beboet was. Hul moet n voorbeeld van hom maak…

Mag ·

Ek het net een vraag aan hierdie dapper man met die vuurwapen, naamlik: Hoekom gaan jul in groepe van 4 tot 6 om weerlose ou mense aan te val en te vermoor as jul so sterk en raaf is?. Maar wag ek antwoord sommer my eie vraag, want jul weet as jul een of twee is, is dit klaarpraat met julle!!

Christo ·

Hy sal nie omgee nie.
Vry kos , salaris en studie geleenthede na sy keuse.
Wen-wen vir hom al sê hy ook wat. Sal seker goed lyk op sy CV.

Mossie ·

n Openbare verskoning en skadevergoeding??!! Maggies, dit grens aan opsweping van erge geweld met die doel om ernstig te beseer tot poging van moord. Wat sou die straf vir n wit SA’ner gewees het? Tronkstraf, klaar!

Nettie ·

Wag …. wag … wag so bietjie.

Vicky Momberg is krimineel aangekla en “suksesvol” vervolg a.g.v. van haar rassistiese “rants” – glo 48 keer (ek dink) in die bestek van 2 minute – teenoor ‘n swart polisieman. Hierdie ou hou ‘n vuurwapen vas op sy FB profiel terwyl hy sê hy wil die land van blankes skoonmaak en blankes moet soos die Jode behandel word tydens die Holocaust.

Is dit nie haatspraak EN aanhitsing tot geweld nie? Afriforum/Gerrie Nel – hierdie is ‘n lekker vet kans vir julle om hierdie knapie aan te kla van haatspraak (crimen injuria) teen die blanke ras in SA en aanhitsing van geweld.

Ons weet immers almal dat die MRK soos ‘n vegbulhond sonder tande is waar dit swart-op-wit-rassisme is. Hy gaan ‘n hou oor die kneukels kry met ‘n opdrag “om nie weer so te maak nie, gehoor?” en môre is hy terug in sy joppie.

Virgil ·

Hy maak ‘n fout. Die Jode was nooit opgekap nie. Dis in ander se kulture om sulke dinge aan te vang.

Gertryda ·

Tronkstraf sy voorland…. maar nou ja almalvweet tog dis nie moontlik nie
Kyk hoe vinnig spring hul as wittes iets sê.

Susan de Winnaar ·

Tronstraf en klaar!! Stem saam ons wit Suid Afrikaners word summier tronkstraf gegee. Whats good for the geese is good for the gender

Belaglik ·

Nie n verskoning…tronkstraf!!! Genade tog,wat stoei julle vir n verskoning? Belaglik man!!

jean ·

Whahaha….nogal sport,kuns en kultuur……vanwaar gehasie?

Emmy Holliday ·

Ek is een van die mense wat destyds ‘n klag by die MRK teen hom gelê het!!
Dit is die beste nuus ooit!! Sit hierdie self erkende moordenaar, by implikasie van sy ‘post’, in die tronk!!

KG ·

En die skadevergoeding wat hy kwansuis gaan betaal….na wie gaan dit toe?

koos ·

Nie eers nodig om daaroor te bespiegel nie. Hy gaan niks betaal en of oorkom nie. Dalk vra hulle hom om dit asb nie weer te doen nie.

Liezl ·

Wanneer is hy in die hof? Dit is hoog tyd dat daar ook ‘n skare mense vir hom wag voor die hof!!

DS ·

Geese en gender – baie snaaks. Maar stem met 1 ding saam gooi dié opsweper in die tronk en vergeet van hom!

David ·

Ons moet die saak fyn dophou.

Die vonnis moet die haatspraak klag pas. Daar is mos ‘n president geskep met onlangse haatspraak sake in SA. Indien nie, moet ons almal hard “diskriminasie” skree, sodat die hele wereld dit hoor en kennis neem,

Juta ·

Dalk tog ‘n goeie ding as meneer niks oorkom nie……..Sal beteken dat daar nou ‘n uitgewyste saak is wat die res kan gebruik in hul verweer???

Koos de Meyer. ·

Sluit toe. Hulle moet hom dieselfde hanteer as al die ander wit mense. Tronkstraf en klaar. Ons het nie sulke skuim nodig nie.

EvW ·

Skadevergoeding betaal???? Whahahaha……waarheen gaan daai geld?

Ina Berg ·

MRK rerig?????? Net n verskoning?????? Nee wat dit lyk of daar dubbel standaarde by julle is. Hierdie is n dreigement om DOOD te maak.

Nikita ·

Hy moet defnitief tronkstraf kry. Genade……met so n weghardlopende tong sal hy ander ook aanhits en verkeerde idees gee. Dis afskuwelik! Die opstand moet dadelik in die kiem gesmoor word.

Emma ·

Soek nie n verskoning nie hy moet tjoekie toe . Dink voor jy praat boeta

Piet Piper ·

Gen_10:8  Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om ‘n Geweldenaar op aarde te wees.
Gen_10:6  En die seuns van Gam was: Kus en Misraim en Put en Kanaän.

jaco ·

Die Chinese wat reeds kon lees en skryf toe ons wit voorvaders nog in grotte in Europa gebly het, stam ook van Gam af.

stadig stadig ·

My deirbare Piet Piper, Toe Wolf dieselfde woorde wou se, het Maroela nie sy berig geplaas nie. Maar Wolf, my vriend, se jy het dit seker meer
diplomaties gestel as hy en hy se geluk met jou plasing. Pas net op om te se waarheen het Gam se kinders getrek

stadig stadig ·

My deirbare Piet Piper, Toe Wolf dieselfde woorde wou se, het Maroela nie sy berig geplaas nie. Maar Wolf, my vriend, se jy het dit seker meer
diplomaties gestel as hy en hy se geluk met jou plasing. Pas net op om te se waarheen het Gam se kinders getrek

ferdi ·

Wel hul doen dit reeds om di witmense op te kap en te vermoor

ivan ·

Toe ek van sy uitlatings lees ,dink ek aan al die blankes wat reeds in die tronk is vir minder klagte of haat spraak. Hy moet diep gebere word . N verskooning uit sy mond sal vals wees ..soos baie andere..Vals !!!

LHS ·

Snaaks dat hy van Hitler en die Jode iets weet. Bedoel hy nie Dingaan en Piet Retief nie?

Johanna Botha ·

Hy kan maar soos Momberg ook gaan sit asb …die reel is mos nou gemaak !

Ander Koos ·

Reeds 2 j 6 m sedert f b inskrywing en nou eers voor hof ? Hy is destyds net geskors, kry hy sedertdien ateeds aalaris? Wonder net of ek reg ruik dat hier weer ‘n rot is?

Nikita ·

Ja n mens sien in sy oe die haat…hy dra sy hart op sy aangesig, n mens kan aan sy gesigsuitdrukking sien hoe hy in sy hart voel. Dis nie regverdig nie, teen ons mense word sommer dadelik opgetree en gestraf. Maar “sekeres” se sake word lank uitgerek so asof hulle aandag met dit soek. Hierdie is vir my n geslote boek….ek sal dit nooit verstaan nie!

AD ·

So laat ons sien of daar 2 verskillende wette is… wet vir blank en nie blank. Dit sal ook dan beteken een het menseregte en ander nie.

Robby ·

Ja nee 2 jaar en 6 maande. Nou eers ??? Vicky Momberg was onmiddelik afgedank by haar werk enn sy was gearresteer. Hoekom vat die saak solank. Miskien is die persoon betrokke by plaasmoorde ook ??? Hoe sal ons weet ??

Elvira ·

Verskoning !!!! ????? Asseblief moenie dat ek verstik aan my eie speeksel nie. Hy hoort in die tronk. Wat goed is vir Mev Sparrow is goed vir hom.

ne ·

Nou moet hulle fyn trap. Wat goed is vir een is goed vir die ander ook. Vicky het net die k-woord gebruik. Nie vieslike goed om op te stook en moord te pleeg nie….

Oujongvrou ·

Nee, nee, nee wie is nou rassisties. Die MRK!!!. Verskoning vra kan ons almal doen. En dis wat heeltyd gedoen word. O, eks jammer en uit en gedaan. Nee wat. Sluit op die haat preker. Vir Laaaank.

Geskors ·

Is hy sedert 2016 nogsteeds geskors? Wat was die uitkoms van die interne dissipline verhoor?

Johan H. ·

Die feit dat dit nou eers voor die hof kom, en dat die net oor die vingers getik gaan word is al klaar besig om mense teen mekaar op te sweep, en dit vererger die wedersydse haat vir mekaar,, DIT is nie volhoubaar nie en iets gaan meegee, Maar dan moet niemand vra , Shame hoekom dit of dat, Waarom het die een dit gedoen,,, Mense moet konsikwent oor die selfde kam geskeer word. Daar is nie plek vir partydige of oorywerige regters nie,, Soos Doodskis 2, Vicky Momberg, Penny Sparro,,, Hulle almal het verskillende strawwe gekry Hulle is almal wit!! Wat het geword van die swart dronk vrou so maand terug wat so tekere gegaan het teenoor die wittes en polisie,,,Of daaie sogenaamde majoortjie,,, Ons hou die sakie mooie dop.. Tenminste Tronkstraf??? Die wittes gaan net eendag kraak,,, die tekens is daar!!!

Clipper ·

Ten minste dubbel die tronkstraf wat Vicky gekry het. Haar oortreding was beledigend. Hierdie man het haatspraak geuiter en moet tronkstraf kry en n verskoning aanbied.

MisouSA ·

As hierdie ‘man’ nie tronkstraf kry… mag elke witmens elke woord moontlik weer begin gebruik!’wie de hel is hierdie mense wat net verskoning kan vra soos die generaal in Wonderboom…”afgedank!”?
Hierdie lieflike vreedsame opgevoede welbesproke jong swart heer…
MOETBTOEGESLUIT WORD!!’my kinders vir ‘fertilizer’ gebruik???
Toesluit is nie genoeg, en as die regstelsel dat hy net verskoning vra, is dit sy tipe wat gaan moor, en selfs met dit WEGKOM!!!!!!
Pateties!!!!!

Phil ·

Johan H, jy is reg. Na ek hierdie berig gelees het en mooi besin het, spaar ek R2,400 per maand want my huishulp (2 dae per week) en tuinhulp (Saterdae) gaan maar n ander werk moet soek. Ek sa my vrou in die huis help. Dan sal ek ook slegs by winkels koop waar wit motorwagte is. Koop reeds my braaihout by n omie wat met pensioen is. DSTV sal Maandag van my hoor dan spaar ek nog R1,000. Ek gaan hulle spur/mc donalds/engin. As my wit vel nie goed genoeg is nie, dan is my geld ook nie gied genoeg nie. Van vandag af spandeer ek my geld waarvoor EK hard werk by die wat nie my wit vel teen my hou nie.

Antiestabliesment ·

Dis die regte manier Phil. Ons doen dit al meer as 5jaar lank. Geen huiswerkers, koop nie by groot ketting winkels nie want hulle stel net swart aan. Eet nie wegneemetes nie want gen blanke mag n Mcdonald, KFC, Steers ens besit nie. Koop net brandstof by wat ek weet blanke bestuur/eienaar het. Ek koop by my Griek grocer op die hoek. bietjie duurder dalk (maar met nuwe petrol prys en afstand na Spar maak dit nie verskil nie) en ek ondersteun n local ou wat sy geld hie in ons gemeenskap spandeer. Nie ‘n internasionale kettingwinkel wat my vel nie goedgesind is, mense uitbuit, klein ondernemings laat toemaak omdat hulle ‘Alles’ – van klere, kos tot eletroniese toerusting verkoop.

Chris Ws ·

vergeet die openbare verskoning!15 jaar tronkstraf minimum.

Tiger ·

Nee wat,’n verskoning gaan nie help nie.20 jaar in die tronk sal meer reg kry EN REGVERDIG wees!Sluit hom toe!

Elvira ·

Laat hierdie rassis NET verskoning moet vra en NIE tronkstraf kry nie gaan EK persoonlik n petisie begin en dan wil ek sien wat gaan gebeur.

·

Vat sy afdukke en dna hy is seker betrokke by plaasmoorde! Hulle mag die doodstaf op plase uitvoer maar hulle mag niks oor kom nie!!

Johan ·

Mense, Penny het ń poliesieman gevloek. Hy het self werk gemaak daarvan om haar strafregtelik Aan te kla.

Niks verhoed enige iemand om hom ook strafregtelik Aan te kla Nie.

Maar Ek dink dis ń geval van jy dink iemand anders Gaan Dit doen terwyl iemand anders dink jy Gaan Dit doen en op die Ou einde doen niemand niks Nie.

Dis eenvoudig Soos Dit.

Oom Piet ·

Ek het simpatie met al die kommentare teen sy optrede, maar onthou sy naam is vreemd aan die Afrikaner kultuur ,daarom sal hy anders geoordeel word .

Fanie Grobler ·

Hoekom neem swart haatsprake 2 jaar om voor hof te kom?
Hoe kan ons as blankes protesteer beswaar aanteken dat sy vonnis (wat alreeds uit is voor die saak eers begin!!) nie voldoende is nie?
Seker niks want ons is blank!!

Sue ·

Nou wat sal hy mee weg kom om moord en doodslag aan te huts maar as n wit mens die K woord se dan is dit tronk sake??? Se voet. Ons wit mense is te sag op verdediging, dis hoekom ons aan verloor se kant is.

Cj ·

A nee a! Hoe balanseer die weegskaal van geregtigheid dan nou?! Vicky Momberg was reguit tronk toe gestuur sonder genadebetoning. Hierdie man kan moontlik wegstap met net n verskoning? En skadevergoeding! Het hy genoeg geld om aan almal van die spesifieke ras wat hy noem en wil uitwis, wat almal ook burgers van hierdie land is, skadevergoeding te betaal? En dan was of is hy in diens van n staatsinstelling wat salarisse ontvang van belastingbetalers se geld, onder andere ook belastinggeld van die ras wat hy wil uitwis! Beslis ernstige haatspraak hierdie! NEE. Reguit tronk toe met hom. Pas die Reg konsekwent toe. Hy moet met dieselfde maatstaf gemeet word waarmee die Reg Vicki Momberg gemeet het! So ook almal wat op verhoe staan en MEDE-burgers van die land uitkryt, verkleineer en dreig net omdat hulle van n sekere ras of etniese groep is. Ons is gebore inwoners van Afrika en almal mede-burgers van hierdie land, soos OOK gebore en geregistreerde burgers van alle rasse van ons land. Solank as wat die een groep hulleself meer regte en beskerming toe eien as die ander, sal daar nie vrede en eenheid wees nie. Ons almal van alle rasse, is geregtig op dieselfde. Ook op beskerming, regverdigheid, vryheid, lewe en vrede, soos verwoord in die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika, soos van toepassing op AL die burgers van ons land. Ons AANVAAR NIE sy verskoning nie. Hy moet MINSTENS dieselfde straf opgele word as Vicki Momberg…

Aggenee! ·

Sal seker net n vriendelike “aanmaning” kry. Boete betaal aan een of ander onbeduidende welsynorganisasie en daar gaan die man… Dubbele reëls volgens die hoeveelheid pigment in jou vel.

Sputnik ·

In ‘n funksionerende bestel sou sy wapen ondersoek word, gekonfiskeer word en indien hy wel ‘n lisensie daarvoor het sou hy dit verbeur. Indien hy nie lisensie het nie sou hy onder arres geplaas word.

Jean ·

Kom ons kyk nou hoe regverdig die blankes gehanteer word in opsigte van gelyke strafte waar rassisme betrokke is..Die MRK is korrup en eensydig gekant teen die blankes!
Kom ons kyk of daar n straf soort gelyk aan die van Vicky Momberg, die KFC manne, die kis voorval en Penny Sparrow aan hierdie swart rassis sal opgele word? Maar julle sal sien dit sal openlik weereens eenkantig teen die blankes gaan…Hoekom want hul wil n punt maak dat die blankes nie welkom in Suid Afrika is nie en sal so gehanteer word..

Hanna Hoekom ·

Die MRK se naam moes al lankal na die SMRK (swart mense regte komm) vernoem word! Hulle is absoluut voorspelbaar en baie partydig. Hierdie man is n groter rassis as die twee blanke dames wat boetes en tronkstraf opgele is, want sy uitsprake (en andere se haatspraak) lei tot moord op blankes. Wanneer die oortreder swart is, word hy met handskoentjies hanteer… Hierdie man MOET tronkstraf kry en n hengse boete betaal. Ons wag in spanning.

hendrik ·

As julle hom in die tronk wil sit, moet jul dit met die president en die hele anc doen. Hulle voel almal so teen ons.

Realis ·

Ek lag vir julle kommentare. Dink julle rerig daai mense lees hier. Gaan spring daar by Malema op sy verhoog en vat hom aan en sê jul sê daar. Dit sal iets beteken. Die geblah blah hier beteken niks!

Nikita ·

Jip dit is seker so, met n gepraat hier binne word niks bereik nie. Praatjies vul geen gaatjies. MM hou ons asb op hoogte hoe hierdie verhoor gaan vorder.

Jef ·

Haatsprake wat te doen het met wereldoorlog word geklassifiseer onder oorlogsmisdaad en uitspraak van vonnis moet plaasvind in die Internasionale Geregshof te Den Haag.
Die soort van haatspraak word nie geduld in SA nie maar veral nie in die wereld nie, mense oorsee lees ook Maroela nuus .
Jy het die Joodse gemeenskap baie pyn veroorsaak met jou haatspraak.

Spike ·

ñ Verskoning sal niks beteken nie, want dit sal skein wees. Die mannetjie is nog ñ kind. Ek wil graag weet wat het hy al vir die samelewing beteken het. Jy moet pasop wat jy voor wens seuntjie. Wees baie baie versugtig.

jakes ·

Ek bevraagteken die MRK se beleid oor haatspraak. Dit wil voorkom dat die MRK twee stele reels het vir haatspraak. Is hulle nie ook maar net nog n instrument in die hande van die ANC om rassisties op te tree nie? Ek sal met graagte vir die agbare mannetjie uitnooi om my te kom reinig?

LB S ·

NEE! NEE! NEE! As Penny Sparrow moes tronk toe gaan, moet hy vir LANGER TRONK TOE GAAN, met sy dreigemente om Wittes dood te maak!!!

Christo Henrico ·

Net tronkstraf is aanvaarbaar en dieselfde geld vir Mallema.

Vermeendes ·

Kan iemand met kennis my regstel asb.
Die vrou wat tronkstaf opgele is vir rassisme het die SAP lede se menwaardigheid geskaad, nou indien hierdie man n veel ligter straf opgele word, is dit nie dan rede vir apel vir haar straf nie aangesien daar dan duidelik dubbele standaarde is in fonnis oplegging nie?

Frik ·

Nee,nee hy moet te minste drie jaar tronk toe gaan.Wat goed is vir een is goed vir die ander.

Se maar net ·

Nee wil nie ‘n verskoning he nie, hy moet tronk toe,

martie ·

Hy moet ook nie n kaans kry om verskoning te maak nie hy met reguit tronk toe.Hoekom dink hulle hy kan net verskoning maak.As die skoen aan die anderkant van die voet was en wit het jy dadelik trokstraf gekry.

Deon ·

Oneervolle ontslag en tronkstraf vir hom. Dit help nie hy word net geskors nie. Dan ontvang hy nog elke maand sy betaling uit die wit belastingbetaler se sak. Juis die wit belastingbetalers waarvan hy die land wil “reinig” [sic]

Ore ·

Ek lag ook saam vir al die opmerkings.Ons weet wat die uitkoms gaan wees.Die hof gaan beslis dat hy “opreg” berou toon en dat sy verklaring gesien moet word in die lig van ons geskiedenis,maw,Jan van Riebeeck,apatheid en bla bla bla! Dus is ‘n verskoning ‘n gepaste straf

Martie ·

Niks minder as twee jaar agter tralies nie! What’s good for the goose is good for the gander!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.