Manuel en Motlanthe groet

Minister Trevor Manuel

Minister Trevor Manuel

Minister Trevor Manuel en adjunk-president Kgalema Motlanthe het Dinsdag hul uittrede uit die parlement aangekondig.

Manuel en Motlanthe is nie op die kandidaatlys wat die ANC Dinsdag by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ingedien het nie. Altwee het hul nominasies van die hand gewys.

Die parlement sal Donderdag sy vyf jaar termyn afsluit en weer ná die algemene verkiesing in Mei hervat. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.