Mark Boucher formeel aangekla

Mark Boucher. Foto: Alexander Joe/AFP.

Mark Boucher, die Proteas se hoofafrigter, se pos is in gedrang aangesien hy nou formeel aangekla word. Die klagte spruit uit bewerings dat hy tussen 1995 en 2004 een van die bruin spelers in die span glo “brown sh*t” tydens vergaderings genoem het.

Die aantygings is deur Paul Adams, voormalige Protea‑draaibouler, tydens Krieket Suid-Afrika se transformasie-sittings gemaak. In ʼn gevolglike verslag van meer as 200 bladsye word Boucher saam met groot krieketname soos AB de Villiers en Graeme Smith van rassisme beskuldig. Die verslag is deur adv. Dumisa Ntsebeza, wat as onafhanklike ombudsman opgetree het, saamgestel.

Luidens ʼn verklaring wat Maandag deur KSA uitgereik is, sal Boucher nou dissiplinêr verhoor word, ten einde die klagtes van wangedrag te ondersoek. Dit is omdat die ombudsman geen definitiewe bevindings teen Boucher kon maak nie. Die komende verhoor moet die aantygings dus nou in detail ondersoek.

ʼn Klagstaat met die klagtes, sowel as Boucher se regte, is Maandag aan hom oorhandig.

“Die raad bly daartoe verbind om aantygings van rassisme en diskriminasie met die uiterste erns te bejeën en regverdig te hanteer. Die komende verhoor moet bepaal tot watter mate die aantygings teen Boucher waar is en of verdere stappe gedoen moet word,” het Lawson Naidoo, voorsitter van die KSA-raad, gesê.

Sou Boucher skuldig bevind word, kan dit hom sy pos as hoofafrigter kos.

Boucher se onlangse sukses as hoofafrigter, ondanks die knie-buig-debakel, is noemenswaardig. Die span het tydens die T20-Wêreldbeker net een wedstryd (teen Australië) verloor en het die afgelope toetsreeks teen Indië, die wêreld se voorste toetskrieketspan, 2 – 1 gewen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

78 Kommentare

tweeling ·

Indien dit waar is “so what”. Hoeveel uitlatings het jy al in die verlede gemaak waarvoor jy aangevat kan word. Die regering en sy cronies het ‘n onversadigbare honger vir ras gedrewe kwessies. Slefs al is al die bome, bossies en riete uitgeroei sal hulle nog steeds ‘n lat soek om iemand mee te slaan. Pateties verby.

Stephen ·

Trek die penne uit en stap weg van hierdie klomp rassiste.

Nie Verbaas ·

Wat die nuttelose klomp nie nog alles sal doen om tog net hulle onbevoegde en korrupte gekleurde maters in te kry nie. Party is en bly maar net pateties.

twaalfboor ·

En as hy onskuldig bevind word, wat word van Paul Adams se aantuigings?

Pieter ·

Julle is belaglik. Die arme ou swart….e. (Wat van al die name wat vir witmense en mans gegee word?)- Word GROOT!!!!

Jr ·

Ek sê vir jou ek is klaar met krieket en Kommuniste Suid Afrika. As much as I love krieket tzek. Nou wie is paul adams en wat was hy toe hy “iemand” was.

Christine ·

Hy soek net aandag en seker geld. Mens moet deesdae elke gesprek op band neem, want sommiges wag ‘n paar jaar en dan soek hulle geld vir valse beskuldigings.

Dup ·

Deel van die transformasieproses.Vervang alle blanke spelers,afrigters en bestuurders met persone van kleur.

Pieter J ·

Mense besef nog steeds nie dat jy woorde moet tel nie en nog minder dat jy nie die waarheid mag praat nie.

Jannie van Niekerk ·

Waarom moet net WIT mense hulle woorde tel maar Swartes mag sê en doen net wat hulle wil?

Peach ·

Jannie van Niekerk, maak eers seker van jou feite. So tydjie gelede het een swart besigheid’s man, sy swart vennoot suksesvol aangekla vir laster.

Gilla ·

Hierdie was letterlik 17 JAAR GELEDE, so ek verstaan nie die “besef nog steeds nie”

SomeOne ·

adams, jy het baie jare tyd gehad om boucher te laat aankla,
skrik jou nou eers wakker of wat
tot selfs kon die ombudsman niks teen boucher vind nie
dis ‘n geval van suur druiwe, boucher het iets bereik/gekry, en arme jy (adams) het niks gekry nie, jy soek net aandag, word groot, jys pateties verby
die Bybel sê nie verniet, ” vergewe en vergeet” nie

Peach ·

Someone, hoe weet jy nie wat hy al in die verlede probeer het nie? Miskien was die geleentheid nie reg soos nou, omdat hy gedink het nie sou hom glo….. soos wat die geval nou hier so duidelik soos daglig is.

Dr Pieter ·

Die huidige tendens om al die helde van die verlede te diskrediteer en uit die weg te ruim, gaan verwoestend wees vir SA krieketstandaarde en die span in chaos dompel. Wat wil hulle daarmee bereik?

Jannie van Niekerk ·

Net om te kan sê osn witte shet die swartes benadeel.

Peach ·

Jannie van Niekerk, agter elke donker wolk is daar ‘n silver randjie.

Christine ·

Jaloesie is ‘n aaklike monster…. Hoe durf Krieket SA wit helde van die verlede aanstel in hoogsbetaalde posisies? So jy sal enige leuen uitdink om blankes te diskrediteer, dit verhoog dalk jou kans om die pos te kry.

Peach ·

Dr Pieter, om die appels in die kis teen bederf te beskerm, moet die vrottes uitgehaal word.

Rooikopheks ·

Nou na 26jr ń klagte oor rassisme, hoekom nie 1995 ń saak gemaak nie? Dis nie regverdig nie.

Jannie van Niekerk ·

Ons weet mso nou al teen die tyd dat dit Jan van Riebeeck se skuld is na sowat 370 jaar. Afrika is Afrika en hulle is mos die veronregte slagoffer.

Christine ·

Want dis ‘n leuen, dis uitgedink en niemand kan so lank ‘n gesprek onthou nie. Pateties.

Pannies ·

20 jr gelede? Regtig Gogga?
Spelers praat soms grappenderwys so met mekaar.
Het hulle nie belangriker goed om hul mee besig te hou nie?

Marius ·

Alle sake het twee kante. Die een wat kla staan gewoonlik agter die deur. Wat het daartoe aanleiding gegee? Is dit rassisme as jy vir iemand sê hy is wit, bruin of swart. Ek dink nie so nie. Dit is eerder ‘n poging om Boucher uit sy stoel te lig sodat die nuwe afrigter aangestel kan word.

Jannie van Niekerk ·

Alle sake het twee kante: Die waarheid en moedswillige (beweerde) verontregte swart slagoffers.

Magda ·

Weet jy Mark, as ek jy is bedank ek eerder. Jy is beter as om vir die Agterbakse TERRORISTE REGERING enige sport af te rig. Doen aansoek oorsee, jy sal n beter en meer gerespekteerde hoof afrigter oorsee wees, en met respek behandel word. Ongelukkig is daar van jou mededpeleres wat daar onder gaan lui, maar dink aan jou en jou familie en los di korrupte, ongeleeterde tronkvoels en skurke en grootste SKELMS in di WERELD wat Di TERRORIESTE LAND VAN SA REGEER. STERKTE WANT JY GAAN DIT NODIG HE.

Herman ·

Ek stem saam. Stuur die lot in hul m…. Jy is beter as hulle. Hulle sal krap tot hul iets kry. Hoe gering ook al.

Tubac ·

Die oomblik dat hulle hom ontslaan, moet daar n boikot teenoor krieket begin word, wat die Spur na n vulletjie laat lyk.

Jannie van Niekerk ·

Daar moes lankal ‘n boikot teen krieket wees omdat hullke rassiste is wat vir swart Amerikaanse misdadigers kniel en die Swart mag teken gee, maar weier om vir Suid Afrikananse Boere wat uitgemoor word te kniel

Jannie van Niekerk ·

Neewat ek dink ou Jan was daardie tyd nog nie gebore nie so dit moet so miljoen jaar voor die skepping wees.

Ockert ·

Paul Adams het seker geld nodig. Diè dat hy so laat wakker gedkrik het. Shame, laat my dink aan Ashwin Williams

Jannie van Niekerk ·

Stem., Die borge het mos verdwyn toe bekendheid verdwyn. By the way, wie is Paul Adams? wat het hy gedoen dat hysso belangrik is?

Johan ·

Paul Adans is n cry baby na soveel jare dit is hkm hierdie land nie sal vooruit gaan nie

SjN ·

Paul, hoekom nou eers, soek seker weer geld, jy was mos n kwotaspeler, jou Naam was Gogga en sal as Gogga doodgaan, aanvaar dit en gaan aan met jou suur lewe.

Jannie van Niekerk ·

Natuurlik soek hy geld want NIEMAND weet wie Paul Adam is nie.

Peach ·

Jannie van Niekerk, jy is reg….. “NIEMAND” sal hom nie ken want, ek ken ook nie ‘n Paul Adam nie maar, SUID AFRIKA ken wel ‘n Paul Adams.

Mickey ·

alweer dinge wat kastig gebeur het. kom oor die rasse herrie asseblief.

Corne123 ·

Ek hoop hy dink terug wat destyds met haansie gebeur het en sy optrede toe

piet ·

Ek is oortuig daarvan dat daai opmerking nie bedoel was om rassisties te wees nie. Dis skertsend in spanverband gedoen amper soos spanmaats wat met ander die spot dryf met allerhande bynaampies en so aan. Ek dink Adams het self gese dat hy weet dat dit spottenderwys gemaak is maar dat dit hom steeds seergemaak het. Hy moes dan self vir hulle toe gese het dat hy weet dit word as grap bedoel maar dit pla hom steeds as gevolg van sy agtergrond. Natuurlik sou die ouens dan verstaan het opgehou het daarmee. Hy kon selfs net vir die kaptein gese het hoe hy voel en die kaptein kon dan die boodskap oordra aan die ouens wat hom so noem.

Mallie ·

Vader land dit is soos ou koeie uit die sloot uit grawe. DIt is mos nou oor en uit en verby.

Porseleintjie ·

Boucher. Jy is wit en daarom moet jy uit. Dis die enigste rede vir sulke belaglike aantygings. Die genoemde jare le ook al in die argiewe. Adams is seker die kandidaat vir jou pos.

Pieter ·

Die groot probleem is dan Boucher suksesvol is. Dit druis in teen die huidige regering se doelwit van breek af wat werk en bevorder mislukking ten alle koste. Hy voldoen nie aan hulle “waarde sisteem” nie

Porseleintjie ·

Jy het Boucher klaar skuldig bevind. Sonder n verhoor.

Marius ·

Twintig jaar later , regtig ???????? Kom by Paul Adams , dit is hierdie tipe redes hoekom die land nie verder sal gaan nie. Een stap vorentoe en TWINTIG terug . Ek weer nie wie is die ergste tussen Paul Adams en Sisulu nie .

Jannie van Niekerk ·

Iemand lieg hier en ek gee jou ‘n brief huis toe dat dit Paul Adams is.

Dirk Mostert ·

Dis ‘n rassistiese heksejag deur KSA. Het Paul Adams ‘n leuenverklikkertoets afgele, of nog beter, is hy ondervra met waarheidserum?

annie ·

Ag ja… Nog nie klaar nie. Krieket het al ‘n lam knie van al die straf en wag dat die base tog nou maar die mense aanstel wat hulle graag wil. Sekerlik sal die Proteas nou ‘n afrigter kry nader aan die hart van die sport-kapers. Want dis wat aan die gang is. Die wil om die beste bestuur, afrigter en spelers te bekom is geensins meer ter sake nie. Enigeen wat glo die sak-en-pak-vertrek van die Guptas was die laaste sien van grypers, droom sonder kanna-druppels agter op die tong.

fs ·

asek nou sê wat ek graag wil sê sal ek permanent verban word van Maroela… dis belaglik man…dis net ‘n maklike manier om transformasie in krieket te forseer…politiek vernietig ALLE sport in SA

Kokerboom ·

So moeg vir medelandsburgers wat net wil “points score” weens ‘n minderwaardigheidskompleks. Dit sal NOOIT ophou solank hul net kan “score” deur nie ‘n vinger te verrig

LIEZL ·

Bruin is bruin en wit is wit. Hoe dan nou anders? Adams moes iets gedoen het om dit genoem te word

Oom Kaspaas ·

Adams soek die SA Afrigters pos, maar hy weet hy kan dit nie op meriete kry nie, want hy het WP krieket tot die swakste ooit afgerig, so dis maklik hy sing die rassisme storie Boucher word afgedank en KSA gee hom die pos om op te maak vir die onreg wat hy aangedoen is. Selfde maar met Ntini wat 100 jaar in die duisternis was en toe kom vertel hy moes Hotel toe draf want hy voel ongemaklik op die bus, nou eweskielik is hy ‘n krieket “kenner” van komentator, afrigter, mentor, beste bouler ooit ter wêreld reg deur die bank. Maar as ou ander lande se krieket kyk (bv Ashes) praat hulle van “n Jaques Kallis, die Pollock’s, Alan Donald, Dale Steyn, AB etc etc as “Legends of the Game” jy hoor van Gogga Adams nie …

Michael ·

En ou Ntini is destyds van verkragting aangekla en danksy Ali Bacher se invloed is saak toe maar laat vaar. Miskien moet die saak eerder weer ondersoek word

Tanniepetoors ·

Laakbaar van Paul Adams om nou eers, na soveel jare, met hierdie wrok wat hy dra vorendag te kom. Hoekom het hy nie destyds net beswaar gemaak oor die aanmerkings nie? Hoekom nou Boucher se loopbaan probeer vernietig? Suur druiwe?

My siening ·

Adams get over your ego and get a life, you were only a average player that is looking for attention now!-

Deonne ·

Wat kan ek se? na soveel jare? regtig? ek is so teleurgesteld in ons land se sportsliggame. hoekom sport en politiek meng? Ek glo Mark kon dit dalk gese het maar ek glo daar was baie humor daaraan geheg en ek sal nie verbaas wees as ou Gogga ook lekker gelag het nie. ek is so siek en sat vir hierdie transformasie en heksejag sirkus. Maak die hele span swart! ons blanke spelers sal meer waarde toevoeg by oorseese spanne. Laat ons ook nou maar vervalle raak soos die Zimbabwe se krieket span.

Gary ·

Toe die kolwers oor die snaakse spinikop aksie gekom het van adams se manier van boul toe beteken hy ook niks nie. Het hy rerig nou niks anders om hom besig te hou. Los vir Boucher en die SA span uit hulle vaar goed en het nie kinderagtige politiese speletjies nou nodig.

Linda ·

Vaderland, dis 20+ jare gelede. Hoe lank wil julle nog in rioolwater rond ploeter. Kan die hele land en almal hier nie konsensus bereik en ‘n einde bring aan al die gewroegery nie. Niemand kan die verlede verander nie, maar almal kan daaruit leer en probeer om nie die foute te herhaal nie. Maar om so die spul drek om en om te roer tot in ewigheid gaan op die einde net op een vrot gemors uitloop.

Di ·

18-20 jaar later! Genade wat hulle nou hiermee bereik? Die hele spul is ras mal

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.