Matrieks 2015: Registreer om kennisgewings te ontvang

selfoongebruiker-in-restaurant

Argieffoto.

Maroela Media het verlede jaar geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse aanlynplatform om die matriekuitslae te publiseer. Vanjaar maak ons weer so. Klik hier om meer te lees.

Maroela Media kan vir jou kennisgewings stuur om jou te laat weet wanneer die matriekuitslae op ons webblad gepubliseer is. Vul die vorm hieronder in. As jy jou e-posadres en selfoonnommer verskaf, sal ons vir jou ʼn e-pos en SMS stuur.

Die departement van onderwys gaan dalk nie leerders se name verskaf nie en matrikulante moet hul eksamennommer intik om hul uitslae te sien.

Matriekulante in die Wes-Kaap kan registreer met die onderstaande vorm.

Oops! We could not locate your form.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

42 Kommentare

jongste oudste gewildste
S. Coetzee

Lief dit……..ons het net nog nie eksamen nommers ontvang. Wens ek kon sommer nou al registreer.

Tanya

Baie baie dankie! Kan nie wag om volgende jaar die terugvoer te kry nie…. Uitstekende gebruik van my 30 minute studiebreuk…..

Zanelle Kloppers

Ek wil net graag weet min of meer wanneer ons, ons uitslae van julle af sal kry??

Jaun-marie

Hi wil net seker maak oor die datum van die uitslae?

Luandi Venter

Baie dankie – kan nie wag nie!