Matrieks: Só lyk provinsiale slaagsyfers

Foto: Twitter

Foto: Twitter

Angie Motshekga, minister van onderwys, het Maandag aangekondig dat Gauteng se matrikulante in 2014 die beste presteer het in die land.

Die slaagsyfers van vyf provinsies het gedaal terwyl die ander vier provinsies se slaagsyfers effens verbeter het.

Die Oos-Kaap het die swakste slaagsyfer.

Die matriekslaagsyfer van provinsies sedert 2010:

matriek-slaagsyfers

Klik hier vir die matriekuitslae.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Judy ·

Want n idooit het die vraestelle opgestel. My dogter het 2014 matriek geskryf. Daar is vrae in die vraagstelle wat nie eens in die handboek was nie. Syt agterna die onderwyser die antwoord gaan vra op party vrae. Nie eens die onderwyser het die antwoorde geken nie want sy het nie eens geweet waarvan die departement praat nie. Want dit het geen toepassing in die vak nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.