Matriekuitslae vir 2014 op Maroela Media

maroela-matrieksDie dag het uiteindelik aangebreek – jou matriekuitslae is beskikbaar!

Sien jou uitslae by matriekuitslae.co.za. Die Wes-Kaap se uitslae sal beskikbaar wees op Woensdag 7 Januarie.

Onthou dat jy jou eksamennommer gaan benodig om jou uitslae te sien.

Lees ook die berigte oor van 2014 se toppresteerders.

Laat weet gerus sommer al jou vriende en familie dat hulle ook jou uitslae kan kom kyk!

Ons hoop jy het bo verwagting presteer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.