Medium tot hoë kans vir beurtkrag

Argieffoto

Argieffoto

Eskom het gesê die moontlikheid bestaan wel dat kragonderbrekings Vrydag kan voorkom.

“Daar is ʼn medium tot ʼn hoë risiko vir beurtkrag vandag,” het Eskom se kommunikasiekantoor gesê. “Enige onverwagte veranderinge op die reeds beperkte kragnetwerk kan veroorsaak dat beurtkrag toegepas moet word.”

Eskom het vroeër gesê dat alhoewel die stelsel beperk is, geen kragonderbrekings Vrydag verwag word nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

scalla ·

As ek die berig sien wil ek n kat skiet, onbevoegde oorbetaalde goed, jaag weg en privatiseer. dan is dit nie nodig om te berig daaroor nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.