Meer as halfmiljoen kinders in pleegsorg

kinders 2Meer as 500 000 Suid-Afrikaanse kinders is in pleegsorg, het die minister van maatskaplike ontwikkeling Maandag gesê.

Minister Bathabile Dlamini het aan verslaggewers in Pretoria gesê dat toegang tot versorgingsdienste vir kinders oor die afgelope twee dekades aansienlik toegeneem het. “Dit het van 78 000 kinders in pleegsorg in 1994 tot 372 960 begunstigdes en 532 159 kinders in pleegsorg toegeneem teen einde Maart vanjaar.”

Dlamini sê toegang tot vroeë kinderontwikkelingsprogramme het ook aansienlik toegeneem oor die afgelope vyf jaar. “Teen die einde van die 2012/13 finansiële jaar het meer as een miljoen kinders landswyd toegang tot die dienste gekry. Die aantal kinders wat direk deur die staat gesubsidieer word het van 432 727 in 2009/10 tot 545 347 in 2013 toegeneem,” het Dlamini gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

5 Kommentare

Cheryl Stols ·

I will really be so pleased to talk to Minister Dlamini yes its a lot of kids in my case as a grandmother my grand daughter was taken from her parents when she were only 4 months old she’s got a new brother and sister that God gave them to this people that stolen my grand child I wish I could find a way to get her back we fighted and got a lawyer but no luck on the 6 April she were 6 years old I really wish somebody out there can get it into there hearts to try and help us What is in the best for a child groing up without her blood family,Mother,Father,baby sister and brother.Please Help and advice

Natasha ·

Dear Mam

I have lost 4 children because I divorced my husband and his sister had a friend in social services nearly 8 years later and I am still fighting for my youngest daughter I am not even allowed to see her and they cannot give me a reason why.

I have currently with God’s grace gotten 3 off my 4 children back.

We have only a failing system one who is against joining back families that a system broke down.

Huisvrou ·

As die ewige “social grants” nie daar was nie…..
Om alles gratis te wil hê en te gee, sal daar wrange vrugte wees.

I Honiball ·

As dit nie was dat die meeste maatskaplike werkers probeer ryk word deur aanneem ouers nie sal meer mense bereid wees om aan te neem en dan sal minder kinders in pleegsorg wees.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.