Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, sal Donderdag meer inligting bekendmaak oor skole se gereedheid vir 2021 binne die Covid-19-pandemie.
Motshekga sal Donderdag tydens ʼn perskonferensie besonderhede bekendmaak en vrae beantwoord.
Die perskonferensie is vir 11:00 geskeduleer en sal regstreeks op die departement se Facebook-blad en ander sosialemediakanale uitgesaai word:
Facebook: https://www.facebook.com/BasicEd/
Twitter: http://twitter.com/DBE_SA
YouTube: https://www.youtube.com/user/GovernmentZA
YouTube: http://youtube.com/GovernmentZA
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
Ag genadetjie tog. Skole chaos, rondte 2, is op ons, en ons sukkel nog om tot verhaal te kom na hierdie jaar se chaos.
Sy en haar regering moet meer vertroue in skole sit. Daar is baie skole wat dinge reg doen, sonder haar hulp.