Meisie (13) word vermis

Anushka Labuschagne

Anushka Labuschagne

Anushka Labuschagne (13) van Rustenburg in Noordwes word sedert Saterdag vermis.

Volgens Pink Ladies, ʼn organisasie wat hom daarop toespits om vermistes te vind, is Anushka Saterdag omstreeks 15:45 die laaste keer gesien saam met haar ma by hulle huis in Kerkstraat.

Anushka het ʼn blou denimbroek en ʼn kort grys toppie aangehad toe sy vermis geraak het.

Enigiemand met inligting kan konst. Puthu by 082 211 8474 of Pink Ladies by 072 214 7439 kontak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

10 Kommentare

jongste oudste gewildste
Peter Says

Hoop hierdie pragtige kind word spoedig gevind.

Justi

Kan my net indink hoe die ouers moet voel.

Hoop jul dogter word veilig en ongedeerd gevind.

Yolande

Ek hoop en bid regtig dat sy lewend gevind gaan word, en dat daar nou nie weer n ander storie agter die storie gaan wees nie……..

mamma van 2

Wil graag weet of enige iemand al weet of die pta tieners wat saam weg geloop het en die meisie van rustenburg al op gespoor is