Meisie (14) vermoor, lyk onder bed gekry

polisie-huisroof-crime

Argieffoto: SAPD/Facebook

ʼn 27-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 14-jarige meisie.

Kol. Tembinkosi Kinana, woordvoerder van die polisie, het gesê die meisie se liggaam is Sondag onder ʼn bed in die verdagte se huis in Zweletsha naby Bredasdorp, in die Wes-Kaap, gevind. Volgens Kinana het die meisie saam met die man in die huis gewoon.

“Die presiese omstandighede rondom die saak word steeds ondersoek.” Volgens Kinana is die verdagte ʼn Zimbabwiër en sal hy binnekort in die hof verskyn op aanklag van moord.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Peet Schabort ·

Bart, Petra, Poplap (kommentaar verwyder) blaai terug na 28Mei hier op Maroela (tans bls. 5) en gaan lewer ook daar kommentaar op die ‘engel’ wat die lewe gered het van ‘n jong student want sien hy is OOK SWART.
Sowat 27 jaar gelede was ‘n jongman passasier in ‘n bakkie wat by Roadside naby Vrede van ‘n brug af in die water beland het. Dit was ook laatnag toe die ongeluk gebeur het. Hulle was drie blankes in die voertuig waarvan dié spesifieke jongman BEIDE sy bene gebreek het in die ongeluk. Slegs een van hulle kon gaan hulp soek by ‘n padkonstruksiekamp daar naby. Daar was SLEGS swartes by die kamp wat met ‘n hyskraan die jongman met batterykabels om sy lyf en hy gillende van pyn uit die water kon lig en agter op ‘n bakkie hom na Vrede se hospitaal vervoer het. Onthou dat dit was in die tyd van apartheid toe hulle met hom by die blanke kant van die hospitaal opgedaag het en summier na die nie-blanke kant verwys is toe die personeel op diens nie die WITTE raaksien tussen die klomp swartes. Eers toe hy sy stem laat hoor is hy aan BLANKE kant ontvang !!
NOU HOE WEET EK VAN DIE JONGMAN SE STORIE WAT DAARDIE NAG VAN SWARTES AFHANKLIK WAS ?
DAARDIE JONGMAN IS MY KIND !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Daar het ek my voorgeneem om in die geval van nood by velkleur verby te kyk. Hulle (die swartes) kon daardie nag net ander pad gekyk het en wat dan ?
Dit is heeltemal ‘n ander saak om, as voorbeeld, ‘n anderskleurige aan te neem as kind waar ek ook teen is. Ek het van my ouers geleer dat as jy nie respek betoon teenoor ‘n ander se kultuur, godsdiens, politiek ens. jy nie respek van daardie persoon kan verwag. Moet asb. nie nou dink dat ek ingekruip is by die ‘ander’ nasie want ek het nie lank gelede goed vasgesit met ‘n arrogante ‘skepsel’.
Daar is ook deur voorgenoemde galbrakers nie ‘n antwoord verskaf op wat dan nou die nuwe naam behoort te wees wat publiseerbaar is in plek van ‘meisie’.
Ek kan net hoop en vertrou dat julle nie in daardie penarie beland waar julle volkome afhanklik is van ‘die ander nasie’ en dan die antwoord kry: “Ek ken jou nie”.
Onthou: “You won’t be the first one but you could be the next one”.
Eintlik sal ‘n verskoning van pas wees hier op Maroela Media deur julle.

Griki ·

Peet, ek stem saam. In 1958/59 het ‘n swart man my voor ‘n sneltrein weggeruk sonder om aan sy eie veiligheid te dink. Die trein was so naby dat die masjinis nie eens gesien het dat hy my wegruk nie. Hy’t die trein gestop en moes behandel word vir skok omdat hy gedink het dat die trein oor my is. “Niemand is beter as die beste in elkeen van ons nie en niemand is slegter as die slegste in elkeen van ons nie” – die woorde van een van my oudonderwysers om ons te waarsku daarteen om sommer te oordeel.

SNEL ·

Goed gesê Peet, skokkend om te dink wat party mense se uitkyke op dinge is.

Poppie ·

Glo verkragting sal ook aan die lig gebring word. Seker die rede hoekom sy vermoor is. Die mense is barbaars en siek deur ‘n kind te wil verkrag en dan vermoor. Haar hele lewe het voor haar gelê en deur ‘n mens se hande kort geknip te word, gaan my verstand te bowe.

Lappop ·

Peet Schabort, gaan lees Deut.28. Die opskrif seeninge en vervloekinge
Matt 21: 24 Maar Hy antwoord en se: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.
verder se Hy vir haar se dat die brood vir die kinders is, nie vir die honde nie.
Hand. 16:6 En hulle het deur die land Frigie en Galasie gegaan, omdat die Heilige Gees hulle verhinder het om in Asie die woord te verkondig.
En toe hulle by Misie kom, het hulle prober om na Bithinie te gaan , maar die Gees het hulle dit nie toegelaat nie.
Die bekende versie wat so graag aangehaal word lui: verkondig die woord aan al die nasies (van die volk van Israel). NIE ALLE NASIES NIE
Die woord is nie vir almal nie.

Griki ·

Lappop, as jy nie weet waarvan jy praat nie, bly eerder stil as om jou eie interpretasie op gedeeltes uit die Bybel te plaas. Gaan lees Handelinge, sommer al die hoofstukke (bv opskrif by Hand 10:44 “Mense wat nie Jode is nie, ontvang die Heilige Gees”. Ons is ALMAL God se kinders, selfs dié wat nie wil wees nie. Daardie keuse is nie hulle s’n nie, slegs die keuse of hulle so wil optree of nie, dit aanvaar of nie, daarvolgens lewe of nie.

SNEL ·

Ai-ai, Lappop, en party eet steak en ander is nog op melk. Jy lees die Bybel soos n storieboek, en jy ken een gedeelte en nie die Woord in konteks nie. Studeer eers die Woord en kom agter wat werklik daar bedoel word, voor jy net uit die heup uit skiet. God het een volk gekies sodat die wêreld Hom kon leer ken, deur wat Hy vir hulle doen, maar soos met Ragab en Rut, hulle was nie Israeliete nie, maar God het hulle raak gesien en Rut en Boas is voorouers waaruit Jesus later gebore is. Dis maar twee voorbeelde. Ons God het alle mense gemaak, Hy is lief vir almal, gelowig of ongelowig, maar Hy haat sonde en dis waar die wat Hom nie aanneem nie en hulle rug op Hom draai verlore sal gaan, maak nie saak volk, taal of nasie nie, en geen sonde is te groot vir Hom om te vergewe nie.

Lappop ·

Jos. 6:23 Die jongmanne, die spioene, het toe ingegaan en Ragab met haar vader, moeder en haar broers en almal wat aan haar behoort het, uitgebring – al haar familiebetrekkinge het hulle uitgebring en hulle buitekant die laer van Israel laat bly.
Die volk Israel en die land Israel, wat eers van 1948 af bestaan is nie dieselfde nie.
Hulle het dus nie met hulle gemeng nie, en hulle ook nie met hulle verswaer of saam aanbid nie.
Israel is die uitverkore volk, nie die jood nie. Dit is Judeer, afgelei van hulle wat in Juda gewoon het. Hoe kan jy van Juda kom tot by jood? Die jood is die antichris. 1Joh2:18 Wie is die leunenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die antichris wat die Vader en die Seun loen.

Esra 9:12 Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie hulle vrede en geluk nie
Ewigheid, nie geweet dit het tot ‘n einde gekom nie.

As jy in Pretoria bly is jy ‘n Pretorianer, as jy in Johannesburg bly is jy ‘n Johannesburger. Rut was genoem na die streek waarin sy gewoon het. Sy was ‘n Israeliet. As ‘n boer Japan toe trek, maak dit hom nie ‘n Japanees nie, doen dit?
Hoekom kon Moses nie die beloofde land ingaan nie? Omdat hy sy humeur verloor het en die rots met sy staf geslaan het, nie omdat hy ‘n Egiptenaar doodgeslaan het nie. As die Egiptenaar sy naaste was dan het hy mos moord gepleeg, en sou God hom nie gebruik het om Sy volk uit Egipte uit te lei nie.
Ex.11:7 Maar teen geeneen van die kinders van Israel sal ‘n hond sy tong verroer nie, van die mense af tot die diere toe, dat julle kan weet dat die HERE ‘n ondeskeid maak tussen die Egiptenaars en die Israeliete.
En dit het nog nooit verander nie. Want in die woord staan geskrywe dat daar by Hom nie ‘n skaduweetjie van verandering is nie. En dit staan ook geskrywe dat Israel sal bestaan solank as wat daar ‘n son maan en sterre is. Julle sal seker weet waar om dit te kry, of is dit nie in die nuwe SA bybels nie?

Peet Schabort ·

Lappop, jou aanhaling uit Esra 9:12 lui as volg: “Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem hulle dogters nie vir julle seuns nie”. Nou waarom word die woorde ‘dogters’ en ‘seuns’ aan beide kante gebruik en is dit vir jou aanvaarbaar?
Seer sekerlik kan ons ‘seuns’ met ‘mans’ en ‘dogters’ met ‘meisies’ vervang of is dit volgens jou ook onbybels? Nou lees ons: “Gee dan nou julle MEISIES nie aan hulle mans en neem hulle MEISIES nie vir julle mans nie”. Ons kan nou verder gaan en ‘meisies’ vervang met ‘vrouens’ want ek twyfel of daar ‘n ouderdomsbeperking was op die ‘mag nie’.
Weereens, verklaar aan my waarom ‘dogters’ dan so VERKEERDELIK gebruik is aan weerskante?
Ek stem saam met SNEL dat jy nie mooi verstaan wat jy lees. Volgens my lees jy eerder soos jy dit wil verstaan.
Waarom die Bybel hier ingesleep word in die eerste instansie kan ek egter nie mooi verstaan.
Dit gaan hier oor my optrede as christen teenoor ander ‘bybelsverwerpte’ (jou siening) skepsels ook deur God geskape.
Mens moet oppas dat as jy ‘n hond skop gaan hy een of ander tyd (tereg) jou byt.
Kortweg: “Wees goed vir andere dan kan jy dieselfde van hulle verwag”. Hou egter by jou nasie want bloedvermenging is volgens my ‘n sonde.
Ek het egter nog nie die naam van MEISIE (dogter?) vir die ‘ander nasie’ hetsy by die berig of dan Esra?
HELP MY ASSEBLIEF LAPPOP !!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.