‘n Groep jong meisies van Manenberg is gereeld die ooggetuies van bendegeweld.
Hulle het ‘n groep gestig genaamd Rock Girl om hulle teen die traumatiese gevolge van geweld te staal én ander in soortgelyke situasies te bemagtig.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Mooi so meisies, staan sterk!
Wys hulle meisies – The right man for the job is a WOman!!!