Metrobeamptes vas oor omkopery

Argieffoto

Argieffoto

Vier lede van die Johannesburgse metropolisie is in hegtenis geneem nadat hulle glo omkoopgeld van R5 000 geëis het om ʼn dossier te laat “verdwyn”.

“Die vier ondersoekbeamptes is Maandag in hegtenis geneem om van die dossier ontslae te raak oor misdade wat die man beweer nie eers bestaan nie,” het Wayne Minnaar, woordvoerder van die JMPD, gesê. “Lede van die misdaadbekampingseenheid en die Valke het die vier beamptes omstreeks 17:30 in Ennerdale in hegtenis geneem op aanklag van omkopery en korrupsie.”

Die verdagtes sal na verwagting binnekort in die Protea-landdroshof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Tizora ·

Ons mense respek die law van di land.ma nadat ons eie president ni di law respek ni ,gaan alles deur mekaar raak. Bashir het ons land sleg laat lyk.

Capt. (Retired) Paulus Antonio ·

All fhose corrupt and rogue officers should be brought to book. They are supposed to render a noble service for which they are getting well paid for and not to be taking bribes from the already heavy taxed public. If the evidence is, as a matter of fact watertight against them than they should be dealt with according to the law and, being severely punished for infringing on the rights of the victim or victims involved. I am however not sure at this, time what the actual reason for this the alleged trangression of the victim (s) in this case has been for which they were asked a bribe for. If the victim in my humble opinion had really violated any law or by-law he or she should have been dealt with according to the law depending on the circumstances and nature of the offence. An officer has the authority to give an offender a verbal or written warning or a ticket in case of minor traffic or other offence but to be asking for a “bribe” from anyone is a little far-fetched.

scalla ·

hul beoefen slegs die owerheid se nasionale sport, wats fout?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.