Minstens 14 sterf glo in botsing

Argieffoto: Verskaf

Die onbevestigde dodetal in ʼn ongeluk Vrydagaand op die N4-tolpad in Mpumalanga staan op 14.

Volgens die provinsie se departement van gemeenskapsveiligheid het die botsing tussen twee vragmotors, ʼn minibus en ʼn passasiersmotor naby Matsulu tussen Mbombela en Malelane gebeur. Dit het gelei tot swaar verkeersopeenhopings.

Maroela Media sal nog inligting bekend maak soos dit beskikbaar gestel word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Andrea ·

Altyd maar n taxi betrokke…en gewoonlik n vragmotor ook. Hulle is verantwoordelik vir soveel padsterftes.

Jacques ·

Ai Andrea ekt vandag gesien hoe onverskillig motoriste op die N2 verby steek – sper strepe , hoogtes draaie ens. Baie vragmotor bestuurders probeer dan n ongeluk vermy en dan gebeur die ergste. Ek weet ekt ook n vragmotor en bestùur self, gee nie meer pad vir motoriste nie as hul wil doodgaan ‘ be my guest’ ek gatvol vir roekelose motoriste.

willem heitlager ·

absolute sure and drunk and no license cause malela says you do not need it is yur land???

NetnMa ·

My innige simpatie vir die families! Die afgelope twee weke moes ons baie ry en was ons byna elke keer in n ongeluk, agv voertuie wat vragmotors op blinde hoogtes verby gaan. n Sperstreep is vir n rede op die pad gesit, vragmotors kan nie so vinnig soos voertuie rem, veral as daar op n kort afstand voor hulle ingedruk word.

Blompot ·

Dis skrikwekkend om te sien hoeveel mense gaan die laaste tyd om die paaie dood en dis nog nie eers groot skool vakansie nie. Ek bid elke liewe dag net dat die Vader ons genadig sal wees en my man spaar. Hy ry elke dag 200km werk toe en terug (100km heen en 100km terug) en dis hier by ons in Limpopo net so erg. Elke dag leef ek in vrees en bid net vir genade.

Philip ·

Liewe land….jou man spandeer seeker heelwat van sy selaris op brandstof

Speedguard ·

Daar is wette , ongelukkig word dit nie toegepas nie, geen toepassing geen wet ….so maklik soos dit, almal kan nou maar kwiek en kwak net soos hul wil maar sal onskuldige mense altyd in die slag bly, my innige simpatie met almal, ek weet hoe traumaties dit is , ek was ‘n wetstoepasser (EERLIK) en was ons doel om die skuldiges vas te trek in my dae !!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.