Misdaadstatistiek: Nagenoeg 2 000 gewelddadige betogings

Nasionale polisiekommissaris Riah Phiyega tydens die bekendmaking van die 2013/14-misdaadstatistiek in Pretoria op 19 September 2014 Foto: Werner Beukes/SAPA

Nasionale polisiekommissaris Riah Phiyega tydens die bekendmaking van die 2013/14-misdaadstatistiek in Pretoria op 19 September 2014 Foto: Werner Beukes/SAPA

Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het Vrydag gesê daar was 1 907 gewelddadige betogings in 2013/14.

Altesaam 11 601 betogings het vreedsaam verloop, het sy bygevoeg. Die meeste betogings het in Gauteng plaasgevind gevolg deur die Oos-Kaap.

Lees ook:
Misdaadstatistiek: 800 meer moorde as verlede jaar
Misdaadstatistiek: Moorde het toegeneem

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

HEVW ·

Baie duidelik, die afdraandepad is skerp na benede. Geen land se ekonomie kan onder sulke omstandighede handhaaf nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.