“Moenie meer in swart en wit dink nie” – Kurt Darren

Kurt Darren en die sanger Matthew Mole voor hul optrede by die Uniegebou in Pretoria Foto: @kurtofficial, Twitter

Kurt Darren en die sanger Matthew Mole voor hul optrede by die Uniegebou in Pretoria Foto: @kurtofficial, Twitter

Die Afrikaanse sanger Kurt Darren het Saterdag ʼn beroep gedoen op Suid-Afrikaners om saam te werk om die regering te help om vorentoe te beweeg.

“Die huidige regering het tandkryprobleme, maar ek dink ons moet saam werk om daardeur te kom,” het hy by die Uniegebou gesê voordat hy by pres. Jacob Zuma se inhuldigingseremonie opgetree het. “Ons is ʼn ongelooflike nasie.”

Dit is die tweede keer wat Darren by ʼn inhuldigingseremonie optree. Hy het ook in 1994 tydens Nelson Mandela se inhuldiging opgetree. “Dit is ʼn groot eer. Ek het dit 20 jaar gelede ook vir Mandela hier by die Uniegebou gedoen. Dit is fantasties vir die nasie om hier te wees, dis wonderlik om soveel kulture te sien,” het hy gesê.

Darren het sy bekende treffer, “Kaptein” en Brenda Fassie se lied, “Vulindlela” opgevoer.

Hy het Suid-Afrikaners gevra om nie meer na mekaar te kyk gebaseer op die kleur van vel nie. “Ons moenie meer in swart en wit dink in Suid-Afrika nie. Ons moet aan Suid-Afrika dink soos televisie; soos hoëdefinisie-televisie. Dít is my droom vir die land,” het Darren gesê.

Hy sê die land het al ver gevorder sedert 1994, veral in terme van opleiding.

Nagenoeg 18 000 mense het op die grasperk voor die Uniegebou bymekaar gekom om die inhuldigingseremonie te aanskou. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

84 Kommentare

Trudie Erasmus ·

Ag nee wat, nog nooit veel van Kurt gedink nie en nou nog minder! Ook een van ons landsver
raaiers.

Realist ·

And being colour blind will help what if that is the thing the govt is doing.. all they see is darker shades of grey… is it fair to say i must not see colour if the govt only sees colour?…BEE, Affirmative Action, no food aid to poor whites, no subsidies to white children homes, to white old age homes? Where only black students are getting bursaries, where black areas dont pay for water and electricity, they dont pay refuge removal, dont pay rates and taxes, where blacks are exempt from paying e-toll… so now tell me Mr celeb why should i now bexome colour blind if my govt aint.. GFU!!!!

A Theron ·

Die teleurstelling in iemand wat ek nog altyd as n ikoon gesien het, maak my hartseer. N mede blanke Afrikaner, iemand wat finansieel voordeel trek uit sy musiek in Afrikaans. Hou op liberaal g#tkruip, praat liewer oor plaasmoorde, regst aksie, grondgryp, dan kan ons jou respekteer, nou hou ons op om jou musiek te koop.

Anno ·

Kurt vat jou cd’s en vlieg in jou maai. Gelukkig het ek nog nooit na jou snert geluister nie met die gevolg, nog nooit een sent by jou bankrekening gevoeg nie. Jy is duidelik onbewus van al die moorde op blankes.

Mariska ·

Regtig Kurt?????? Askies maar in watse land bly jy????? Was jy al by “gun point” binne in jou EIE huis gehou? Was jy of jou vrou al verkrag? Seker nie. Jy lewe in n droom wereld. Wakker word ou perd. Jy kan nie sing nie en kan ook nie politiek praat om jou lewe te red nie!!! Die land is in sy glory agv die president wat ons alweeeeer het!!! En al sy aanhangers! Ons werk ons gatte af en hulle steel maar net,dis mos natuur??

Jasper ·

8% Van die populasie werk en 92 % is net saam. Noem jy dit saamwerk ? Wat hy eintlik wil sê is, smelt in en raak weg as Afrikanervolk. Jellievis mentaliteit.

tommie ·

Jy sing van die liefde en van dogters en tekenprente. Mmmmmmm niks waardvols oor die land nie. So wat is volgende, kwaito, gumboot dans of n rasta album. Ek spoeg sommer……..

Corlaine ·

Nee regtig Kurt! Vir n boerseun is jy maar erg teleurstellend!!! Het dit nie van jou verwag nie. Lief jou musiek maar sal alles weggooi, en net konsentreer op ons eie Neil Diomand hier in Suid Afrika se musiek. Ek wil jou toesnou maar weet dan sal dit nie geplaas word nie!!

Hendrik v Wielligh ·

Ek het nog geen ander mentaliteit van jou verwag nie. Kon nog altyd die papsakkigheid in jou sien.

Marieta ·

Mmmm ja. Kan mens regtig so naief wees? Klink my jy kruip so diep in die “smartie” regering se gat op, as een van hulle die dag besluit om tande te borsel, kam hulle sommer terselfdertyd jou hare. Hoop jy hulle sal dalk begin om jou 1 trant cd’s te koop? Gee my 100 keer liewer iemand met ruggraat! Steve Hofmeyr vir PRESIDENT!

Grassie ·

Gelukkig is elke mens geregtig op sy eie mening. Ou Kurt, ek en jy funksioneer nie op dieselfde golflengte nie. Ek is te lief vir my Volk. Dit lyk vir my of jy iewers die pad byster geraak het.

Martin ·

Jissie Kurt, waar het jy daai groot woorde geleer? Jy moet n liedjie skryf daaroor. At least kan ons dit dan net afsit!

susan C Allers ·

Swart en wit is n realiteit. Mens sien dit en beleef dit.. Kan ons asseblief liewer. gehelp word om. te verstaan. Dat ons een nasie is wat vir een gesamentlike doel streef.en daarvoor saamwerk.

Smartie ·

Aag ou pienk “marshmellow” gaan speel met die kinders jou bemarking strategie sal nie help nie kruip maar gat by die anderkant hulle sal nie jou cd’s koop nie ek nog minder en het nog nooit nie!!

Frikkie ·

Dit maak my woedend as mense ook nog in die “tandsny”intelegensie stadium nie BESEF wat aangaan met die slagting van ons witmense nie!Wonder of Kurt nog so sal se indien sy vrou of ouers deur swartes vermoor en verkrag sal word?Sal hy darem dan “verstand”tande sny? WAKKER WORD DARREN!!!

Ian ·

Nee wat ou Kurt. Daar vlieg die bietjie respek wat ek vir jou gehad het by die toilet deur uit! Daar is net een ding wat hierdie land sal regkry en dit is oorlog. Ons is dalk min maar ons het breins en oorlewingswil.

M. Sw. ·

Dis duidelik dat jy sienende blind en horende doof is, Kurt! Wag maar tot jy misdaad aan eie bas voel, dan praat ons weer..

Nicolaas Colyn ·

Eintlik kan ‘n mens nie hierop kommentaar lewer sonder om krutaal te gebruik nie.Wie is Kurt Darren in elk geval om ‘n beroep op Suid Afrikaners te doen.Hy is wel reg dat die ANC goed gedoen het die afgelope 20 jaar,hulle steel nie nou meer mijoene nie maar miljarde

Werner ·

Kurt ou Kurt …. Hoe lank voor jou oogklappies afval… Die huidige regering is besig om Suid Afrika in die grond in te dryf … Twintig jaar vry van apartheid en hulle blameer nog steeds apartheid vir alles…
Petrol is deur die dak… E-Toll is hier , Rentekoerse styg, Nkandla is daar maar dis nou oraait, Verhogings is null en void en as daar is is dit onder inflasie koers so jy word net armer etc. etc….. Ja Kurt Darrentjie alles gaan punt in die wind… so span daai seile en ry saam die soustrein van jou ANC Broers

Jenny ·

Meeste van ons se ouers en selfs toe ek kon stem het vir die Nats gestem. Kurt ek stem saam jou die lewe is te kort om te baklei, jy kan nie jou fam nie al jou aandag gee as daar so baie haat is. Ja daar is barbaare maar hulle is in enige kleur, nie net swart nie. Ja ons almal wens alles wil verander. Maar dit kan nie. God het gese jy moet jou naaste lief he, hy het nie gese watse kleur nie. Word wakker mense God het ons almal hier gesit met n doel

Rudi ·

Ek stem saam dat ons ons naaste moet liefhe en ophou baklei. Dit is wat die meeste wit mense in 92 besluit het. Ons moet ook veg vir regverdigheid. Dit is nie die blankes wat nou onderduk nie. Dit is ons kinders wat sukkel met werk en beurse agv ANC rasisme. Dit is nie ons wat moet besluit om saam te werk nie. Dit is die ANC en EFF wat moet ophou ondedruk en baklei. Die regse blankes is bloot net besig om homself te vededig

JAn joubert ·

Kurt ek stem met jou volkome saam.ons het openbare figure soos jy nodig wat rasse vooroordele in hierdie mooi land van ons afbreek.ons moet leef vir n beter toekoms en ons kan dit alleen doen deur wedersydse respek.

amelia ·

Jenny weet nie waar kom jy aan dit dat almal jou naaste is nie Soek vir jou n woordeboek en slaan die woorde naaste op Die woord beteken presies wat dit se naaste mense na aan jou jou gesin familie en mense wat vir jou iets beteken Dit is nie ELKE een wat op twee bene loop nie Lees ook die boeke van Ben Maree en andere en word en dink bietjie miskien kan jy ook probeer om die 1933 Bybel te lees Het voor heen ook komentaar lewer en oor dit en my kommentaar is verwyder As jy lees sal jy sien van die begin tot aan end is daar n skeiding bv lig en duisernis water en see goed en sleg ens so moenie kom se jy moet jou naaste lief he nie want “hul” is nie my naaste nie

Kotie ·

Mense is geneig om die Bybel heeltemal uit verband te ruk om hulle stellings te pas. As ons, ons Bybel ipv die woordeboek mooi gaan bestudeer sal ons sien wie regtig ons naaste is. Vat bv die storie van die barmhartige Samaritaan… Die man het langs die pad gele… Die Joodse Rabbi het by hom verby geloop sonder om te help en raai wie help hom? Die Barmhartige Samaritaan…. En kan jy nou meer, die Samaritaan was van ‘n gemengde volksgroep as jy dit wil vereenvoedig “coloured”. En Jesus vra toe die groot vraag wie hulle dink is die arme man se naaste? Wat van Rut? Maak nie saak wie wat doen en wat sy of haar velkleur is nie, en of dit reg of verkeeerd is nie, elkeen gaan verantwoording doen vir sy dade. Gaan lees weer ‘n slag 1 Kor 13 oor liefde. Wat baat dit ons om te se ons is lief vir ons Hemelse Vader en ons loop met ‘n onvergewensgesindheid, haat en bitterheid in ons harte rond teenoor ander… Ask yourself What Would Jesus Do. Is Hy tevrede met dit wat ons in my harte omdra?

Jenny ·

Dan gaan sit julle Sondae in die kerk met vroom gesigte. God het gese jy moet jou naaste lief he. Onthou vandag en elke dag hoeveel van die 10 gebrooi breek julle. Kurt jy is reg.

Justi ·

Daar is beslis n paar mense wat met oogklappe rondloop……ek bejammer hul eintlik…………wake up!! Open your eyes and smell the burnt toast!
Kyk wat gebeur rond om julle….kyk waarheen gaan alles wat opgebou is. Kyk hoe word daar gemoor, verkrag, geroof.

Maar ja….sommige mense weier om die realiteit in die oe te kyk. Al wat ek kan se is, kry vir julle. Eendag sal jul n ander deuntjie sing, glo my.

Adri Lourens ·

AMEN. Wie van ons is sonder sonde. Gehoorsaam ons al 10 Wette elke dag? Die oordeelsdag kom en ons sal elkeen moet voor God moet staan dit sluit pres Zuma in. Heb 9:27 Net soos ‘n mens maar 1 maal sterf en dan voor GOD moet gaan staan om sy OORDEEL aan te hoor, so het Jesus net een maal gesterf.

elizna ·

As julle almal so negatief is oor die land, hoekom gaan bly julle nie in n ander land nie. Ek like ook nie wat aangaan in die land nie, maar ek bly lief vir my land en sal aanhou help as ek kan. Ek gee skool by swartskool, en sal nooit by wit skool, skool gee nie. Die swart kinders het baie meer respek as die wit kinders. Hou op kla oor die land en die geweld. Wit mense pleeg net so baie moorde soos swart mense!! Hou op kla en staan saam en help om die land n beter plek vir ALMAL te maak!!b

Elsa ·

Hoor hoor.Hulle gaan nie kyk of jy opstaan vir hulle die dag as hulle jou wil aanval in jou huis,jou huis en alles van jou af weg wil vat nie.Nee girl,hulle kyk eenvoudig of jy wit is!Ons is almal lief vir ons land,en wil dit graag nie sien ondergaan nie,maar wat jy nie in 20 jaar kon opbou nie,sal jy nooit kan opbou nie!Niemand wil graag in ander lande gaan woon nie,maar hulle weet nie almal kan bekostig om te trek nie.So die wat hier agterbly,word so onderdruk!Ja,ons sal dalk beter voel as hulle plan sien met Affirmative Action,korrupsie,moorde,misdaad en ag die lys is te lank met alles wat mens wil noem!

Jasper ·

Elizna, wat moet die Witman nog doen om hierdie land aan die gang te hou. Die 92 % in beheer maak wette om my en jou (8%) met ons witvelle van enige geleentheid te ontneem om n lewensvatbare bestaan te maak. As jy so positief is oor die land, gaan draf bietjie vanaand alleen om die blok.

Mike ·

Elizna jy sê “Wit mense pleeg net so baie moorde soos swart mense!!” en jy noem jouself ‘n onderwyser, ek is goddank bly jy gee nie vir my kind skool nie want jy sou van my gehoor het en baie gou ook.

JAn joubert ·

Hoekom is dit so dat soveel van ons mede blankes hande klap as n akteur negatiewe uitsprake maak oor suid afrika maar as n ander persoonlikheid positiewe uitsprake maak word hy afgeskiet in vlamme.het van ons mense so verstik geraak in hul eie negatiewieteit dat dit nie meer moontlik is in ons eie besoedelde gedagte wereld dat ons nie meer kan raaksien wat n pragtige land ons het,dat ons ons seeninge tel,dat daar n toekoms vir ons en ons kinders in suid afrika is.ons het soveel om voor dankbaar te wees en voor te leef,maar nee ons wil op n mishoop sit en ons self jammer kry want dit is net ons wat swaarkry.

Anno ·

Jy verwys duidelik na Steve Hofmeyr, laat ek jou vertel, het Kurt maar een van sy skoene kon vol staan, maar hy kan nie. Steve is die eerste sanger wat hom ten sterkste uitgespreek het teen die uitwissing van die Blankes. Skaar jou maar gerus aan Kurt se kant, baie van ons weet van beter. Let ook daarop, niemand bejammer hulself nie, al ooit gehoor van die woordjie “patrioties”.

Jasper ·

Ek bejammer nie myself nie en gun elke mens sy bestaansreg . Ek is net gatvol om vertrap te word deur n bestel wat vere voel vir die blanke se taal en kultuur, asook hul bydrae tot die ekonomie. Of jy dit wil weet of nie, en of jy nou wil handevat of nie, hierdie land is in n eenrigting doodloopstraat.

Herman Goosen ·

Nee Kurt, om jou mense aan vreemdelinge uit te verkoop om ‘n deel van omkoopgeld en korrupsie kontrakte vir optredes en partytjies te kry is immoreel. Staan op teen goddeloosheid, en moenie ingee vir geld nie

Elsa ·

Jan Joubert en Jenny! Julle het seker dieselfde oogklappe aan as Kurt!Sien julle nie wat is besig om te gebeur na 20 jaar in ons land nie????Hulle wil nie ons taal,godsdiens,kultuur of ons verlede met ons deel nie.Hulle wil alles van ons af wegvat!As mens nie n land in 20 jaar kon bou nie,gaan jy dit nooit kan doen nie!Hulle bou wel aan duur inhuldigings(totaal onnodig),Nkandla en Zumaville.Wa bly julle die afgelope 20 jaar ouens,sien julle nie dat hulle ons plase,werk en alles van ons af weg wil vat nie!!!Julle leef seker in julle eie droomwereld en duidelik nie in SA nie!

Nico Liebenberg ·

Genade sowat van verraad en Gatkruip het ek in my lewe nie tee gekom nie.

Freakit Kurt, het jy geen skaamte in daai dik lyf van jou nie.

Ook die die enigste goeie ding wat jy in jou lewe kon vermag is deur met Dunay te trou.

Jy is ‘n verskoning van ‘n Suid Afrikaner.

Andrea ·

Gaan bly in n ander land. Dan sal jy nie oor al die negatiewe goed te kla nie en ons sal nie julle rasisme hoef te luister nie

linda ·

Wie koop jou cd’s??? Wit of swart??? By watter feeste tree jy op? Ek sal jou se, waar die wittes jou betaal en ondersteun. Jy moet jou oogklap afhaal

yollie ·

Soos ek die Woord verstaan en lees staan daar van jou naaste , die wat soos jy is wat soos ek lyk , dis my naaste . Ek mag ook glad nie baster nie ! Dan kan almal mos nie my naaste wees nie . Dankie Vader dat ek net met my naaste meng en nie gatkruip by ander !

Lettie ·

Hoop regtig die mense hou op om hom te ondersteun. Laat Zuma en kie hom ondersteun. Hy is pateties.

Brenda ·

Komaan, mense!!! Kom ons staan saam en doen ‘n grootskaalse boikot van Kurt….kom ons kyk hoe getrou sy nuwe ANC-maatjies hom dan sal ondersteun….En kom ons luister fyn watter deuntjie hy dan sing, sodra die goedgelowige Afrikaners hom dan nie meer so getrou ondersteun nie. In sy geval moet hy dalk eers voel, voor hy hoor en verstaan.

Nick Roos ·

Mense, help nie om gal te braak oor Kurt en mede denkers nie, wat sal help is om by die selfde unie gebou al sy cd’s te gaan brand en vir hom en mense wat soos hy redeneer te wys wat ons van hulle dink.

Niekie ·

Kurt, Jys reg, ons bly in die mooiste land in die wereld maar dis waar dit stop. Daar is die afgelope 4 weke ongeveer 5 Plaasaanvalle in die Brits omgewing waarvan 3 persone dood is. Weet Jy hoe lyk n mens wie se keel afgesny is. Dit klink wreed ne!!!!! Siestog, kom by! Ons water waarmee ons besproei is in gedrang. Ek is nie n Rassis nie maar is baie realisties. Kyk na ons geskiedenis, wat het met Retief gebeur? Leer daaruit. History repeat itself. Hoop Jyt dit geniet daar by die Uniegebou. Kom Brits toe en probeer die Gesinne troos.

Amanda Lotter ·

Kurk Darren, ek is teleurgesteld in jou as boerseun.!! Wag tot jou familie aangerand of verkrag word, dan sal jy weer n ander deuntjie sing. Kruip maar gat, jy gaan nerens kom nie. Nie eers in 20 jaar nie!!!!!

Amanda blanke inwoner van RSA ·

Regtig?? Die plaasmoorde en verkragtings ‘n ou,ou sprokie wat witmense vertel?? Soms net soms werk die tong vinniger as die verstand……. Jammer ek deel nie jou mening.

Outop ·

Snert , snert. Daar word in die res van die wereld in swart en wit gedink !

rika van Loggerenberg ·

Wil jy nou meer, ‘n tandesny regering? Vir Vark Steaks! Kurt jy lewe in ‘n Lalaland waar jy duidelik net twitter gebruik om jou musiek te bemark. Jy praat nie met die mense nie. Jy’t vergeet wie jou tot hier gebring het en jy kon vir die massas uitgemoorde boere iets beteken het. Sing vir Zuma, maar ek luister nooit weer na jou liedjies nie. Vir jou volk het jy ‘n klinkende metaal en ‘n luidende simbaal geword. SMH

Mickey ·

Kurt jy was nog altyd saam jou uiters irreterende vroutjie gemors in my oë nou weet ek ek was in die kol met my waarneming.

AmY ·

Kurt, vat jou cd’s en immigreer Nieu Seeland, Australieë of Kanada toe. Dalk is daai klomp wat ‘weggehol’ het, lus om na jou twak te luister. Jammer, jy het ‘n aanhanger verloor. Totsiens Kurt!!!

En ek sê die, want as jy jouself net VIR EEN DAG in die ‘gewone Suid-Afrikaner’ se skoene plaas, sal jy baie gou ‘n ander deuntjie sing.

En ons kyk of jy nog so HAPPY GAAN WEES as vroulief haar praktyk in ‘n township moet oopmaak en elke dag ‘daarin moet vaar.’

Julle sal seker dan ook baie gou immigreer… en ‘n ander deuntjie sing oor ons ‘wonderlike land.’

Mickey ·

Jenny gaan lees jou bybel dit sê daar jy mag nie eens saam die anti Chris aan tafel sit nie so hou op dink jy het die reg om God se persoonlike spreekbuis te wees want jy het nie,die mense wat hier gesels praat uit hul hart uit oor hul gevoellens en wanhoop oor n land waaroor satan sy gesante regeer soos marionette julle is so skynheilig om altyd te wil preek vir mense wat nie met oogklappe deur die lewe gaan nie Verkeerd bly verkeerd.

Riaan ·

Kan ons dalk ook bietjie hoor van mense wat skool klaargemaak het, asseblief.

Riaan ·

Kan ons dalk ook bietjie hoor van mense wat skool klaargemaak het, asseblief.

Theresa ·

Maklik vir jou om te praat. Jy het alles en kry nog meer (verniet). Wat van die arm mense wat sukkel om deur 1 dag te kom. Duidelik lewe jy in ‘n tonnel want enige aap kan sien hoe word ons verarm en verdruk. Hoe word alles uit die mense wat so hard werk se monde gevat. Die regering doen niks vir ons land nie. Hulle verryk net elke dag hulself ten koste van ander.

Mariana Fourie ·

My dierbare Kurt…..een vraag Weet jy regtig wat in jou land aangaan? Vind uit en kom sê dan vir ons hoe jammer jy is oor die kommentaar. Ek het ook gehoop……maar dit is lankal verby. Familie aangerand op plase en self beroof (‘n paar keer) en sien na die verkiesing geen moontlike greintjie verbetering. Net God kan dit alles verander en regmaak.

Mariana Fourie ·

O ja ek wil ook graag weet of jy al ‘n wit plakkerskamp besoek het? Verstaan jy die afkorting BEE? As jy dit nie weet nie, sal niks jou eintlik pla nie.

Hester Adlam Pretorius ·

Was nog nooit een van my gunsteling sangers. Na my mening kan hy nie sing nie. As mense my wil kruisig, in julle welkom. Dit is net my mening.

Kip ·

Dis so hartseer dat julle nie besef dat julle so rassistiese mentaliteit het nie. Dis siek hoe rassisties mense kan wees. “Ons volk”, “jy is n gatkruiper” en dit gaan oor blankes wat nou vergryp word aan die verkeerde kant van regstellende aksie, so lelik. Hoekom kan hierdie mense nie sien dat rassisme verkeerd is nie. Ek kry hulle so jammer met daai siek mentaliteit.

Anton Visser ·

Nee wat Koert (LOL) ek het van jou gehou maar sal nooit weer n cd van jou koop nie nee wat gaan sing vir die ANC en zumpers ek stel nie in jou belang nie!

Mike ·

Ploert Darren ag ek meen Kurt Darren wil sê dat “ons die regering moet help” sodat hulle meer BBEEE, RA en sport kwotas teen ons as blankes kan instel.

Rudi ·

Kurt. Dit lyk my die lewe daar bo is te lekker. Jy se die ANC het bietjie tandpyn probleme. Ken jy enige iemand wat sy plaas of lewe veloor het in Zim? Ken jy enige familie wat vermoor, verkrag of wie se kind nie ‘n beur kan kry nie? Ken jy iemand wat sy werk veloor het agv BEE en AA. Sien jy die duisende blankes raak wat brand arm is omdat groot maatskappye weier om blankes wat nie geleerheid het aan te stel nie. Ons baklei nie omdat ons onregverdig is nie. Ons verdedig ons bloot teen die ANC.

Dirk ·

Hoekom is daar nog so baie verregse Afrikaners ? Word dit nie tyd om die situasie te aanvaar nie. Oorals is daar misdaad in die wereld en nie net in SA nie. Die ou situasie in SA was ook nie die paradys nie. Okay,dit is ‘n feit dat SA nou op plek 76 staan, waar dit korrupsie aangaan, terwyl dit in 1994 nog plek 19 in die wereldranglys was.

susan ·

Laat die een wat nie sonde en foute het nie, die eerste klip optel en iemand stenig!!! Mense waar op aarde wens jy dat iemand se baba doodgebore moet word!!! Ek skaam my vir die blanke mense in SA!! Kurt jy en Dunay verdien nie al hierdie lelike dinge wat gese word nie!! Hou aan met sing en glo my daar is miljoene mense wat jou cd’s koop. Ek kan nie wag dat daar een op die rakke is nie, dan koop ek dit! Jy en Dunay is n pragtige paartjie, dalk is hier n paar wat jaloers is! Jou privaat lewe het NIKS met niemand te doen nie. Steur jou nie aan al die slegpraters nie, al wat tel is julle twee se geluk!! Moet nooit ophou sing nie!!!

Deirdre ·

Kurt Darren jy is my held! Dankie dat jy opstaan vir dit wat reg en eerbaar is! Mag jy nog groot hoogtes bereik! Glo julle kleinding gaan julle lewe wonderbaarlik verryk! Ek wens almal wat nie wil groei saam met die verandering in ons land nie wil liewer oppak en padgee! Mag jy afrikaans hoog hou in ons land en mag jy en jou gesin ons nog lang jare lekker laat dans en saamsing op jou awesome songs! God bless Suid Afrika!

Riekie ·

Kry julle nie skaam nie? Ek wil huil om te dink dat julle Afrikaners is! Ek wil nie deel van julle wees nie. Hoe kan enige mens alle swart mense haat omdat party misdadigers is? Oeps julle sal nou alle wit mense moet haat!! Het julle gesien wat in Springs gebeur het??

Duet ·

Dalk is Kurt nie daarvan bewus nie, maar sy hooggeërde president Zuma is ook ‘n populêre sanger, wat in Januarie 2012 voor ‘n kapasiteitskare gesing het “We will shoot them… they will run…” met die einste fop-vingertaal-vertaler wat mooi beduie het hoe daar geskiet en gehardloop sal word:
http://www.youtube.com/watch?v=6fzRSE_p1Ys

Oorweeg bietjie ‘n duet saam met Jacob, Kurt! Dalk kan jy ‘n lekker doef-doef ritme bydra. Jacob het tog sekerlik nie van jou gesing nie…

Jojo ·

Ag kom net by Kurt! Nie almal is so naief soos jy nie. Maar miskien is die geld wat jy vir die vertoonings kry wat praat, ne?

Willie Kok ·

Ag Kurt ou seun, weet jy nog nie dat tandekry duur nie 20 jaar nie? Skuus, ek het vergeet, dis apartheid se skuld dat die tandekry so lank sloer. Jy ken mos vir SteveH. Gaan kuier vir hom dat hy jou bietjie verduidelik.

Charl Steyn ·

Kurt, as ons nie meer in wit en swart moet dink nie, Hoe moet ons dan dink ??
My bybel leer my ” Geen baster sal in die vergadering van die Here kom nie “, terwyl jou politieke bybel jou leer dat ” geeneen gebore uit ontoelaatbare geslagsgemeenskap ” dit is in totaal iets anders.
Dis nie ek wat so sê nie, gaan kyk gerus na die 1611 King James Version Bybel, want daar word al gepraat van baster. Ek diskrimineer nie teen ander nie, maar volg net die wette wat God aan ons voorgelê het.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.