Motorfietsryer sterf in botsing

bikeʼn Jong motorfietsryer het Sondagaand in ‘n ongeluk met ‘n ander voertuig op die N4-snelweg naby Rustenburg in Noordwes gesterf.

“Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie. Die man was reeds dood toe paramedici by die toneel opgedaag het,” het Santi Steinmann, ʼn woordvoerder van Netcare 911, gesê.

Die polisie ondersoek die voorval.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Maritha ·

Ek is van Rustenburg af en die ongeluk ht by die Helen Joseph op-/afrit gebeur! Dit is nie die eerste keer dat mense u-draaie daar maak nie en steeds dun Bakwena en plaaslike Munisipaliteit niks omtrent die saak nie. Daar was begin mt op- en afritte aan beide kante, maar om een of ander rede, is dit gestop! Help asb iemand!

ulandie ·

Maritha ek sekondeer jou op daai een. Iemand sal regtig iets moet doen. Ek is self van Rustenburg en daar is kort kort ongelukke by die brug ban Helen Joseph. Net jammer dis gewoontlik die onskuldige mense wat dit nie maak nie.

ulandie ·

Maritha ek sekondeer jou op daai een. Iemand sal regtig iets moet doen. Ek is self van Rustenburg en daar is kort kort ongelukke by die brug van Helen Joseph. Net jammer dis gewoontlik die onskuldige mense wat dit nie maak nie.

emilia ·

Ek dink regtig hulle moet paaltjies by hierdie brug insit soos diè wat jy kry oppad groot marico toe . Dan kan niemand meer u-draaie maak nie! Mense luister nie! Maar Rustenburg het van die ongeskikste bestuurders ooit! Ek moet elke dag op my tande byt om nie ongeskik te raak nie!

emilia ·

Ek dink regtig hulle moet paaltjies by hierdie brug insit soos diè wat jy kry oppad groot marico toe . Dan kan niemand meer u-draaie maak nie! Mense luister nie! Maar Rustenburg het van die ongeskikste bestuurders ooit! Ek moet elke dag op my tande byt as ek werk toe ry!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.