Motorfietsryer sterf in ongeluk

iStock_000015602916XSmall91-320x212ʼn 18-jarige man is Sondagoggend in ʼn motorfietsongeluk in Bloemfontein dood.

Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare911, sê die man het op die hoek van Kerk- en Bisseauxstraat in Oranjesig in ʼn paal vasgery. Hy is op die toneel dood verklaar. Steinmann sê dit is nog nie duidelik wat die ongeluk veroorsaak het nie. Die polisie ondersoek die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

maricia ·

Stekte aan die familie weet hoe dit voel om so n jong seun op daai ouderdom teverloor. Mag ons Hemelse vader met julle wees

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.