ʼn Werker van Harmony Gold se Masimong-myn, naby Welkom in die Vrystaat, is Sondag by die myn dood.
Die myngroep het Maandag in ʼn verklaring die myner se dood aangekondig. Harmony se bestuur het sy innige meegevoel met die oorledene se familie uitgespreek.
Die voorval word ondersoek. Die oorledene se naam is nog nie bekend gemaak nie.
Dis hartseer om so-iets te hoor. Hy was beslis die broodwinner wat, vir meer as een mens moes sorg, & wàt nou ???
Stem saam.