Foto’s: N1 gesluit ná sementtrok omslaan

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

Nog foto’s volg onderaan die berig. Motoriste word aangeraai om van alternatiewe roetes gebruik te maak nadat ʼn vragmotor wat sement vervoer het, Donderdag op die N1-snelweg naby Midrand omgeslaan het.

“Al die bane op die N1 in ʼn noordelike rigting na Pretoria is vir verkeer gesluit,” het hoofsupt. Wayne Minnaar, ʼn woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, gesê. “Motoriste word aangeraai om van Ou Johannesburgweg gebruik te maak as alternatiewe roete.”

Volgens Minnaar is die oorsaak van die ongeluk nog nie bekend nie. ʼn Passasier in die vragmotor het geringe beserings opgedoen. – SAPA

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

Foto: Susan Lombaard, Maroela Media

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.