Naskokke duur voort in Nepal; dodetal bly styg

Verwoesting in Nepal na die aardbewing (April 2015) Foto: Edyta Stepczak/Caritas Australia

Verwoesting in Nepal na die aardbewing (April 2015) Foto: Edyta Stepczak/Caritas Australia

Drie naskokke het Sondag binne 12 ure in Nepal plaasgevind, 16 dae ná ʼn reuse-aardbewing die land getref het.

Al drie naskokke was minder as M5 het die nasionale seismologiese sentrum op sy webwerf berig.

Meer as 8 000 mense is reeds dood verklaar ná die aardbewing op 25 April en meer as 16 000 mense is beseer.

Lees alle vorige berigte oor Nepal op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.