Nog ʼn kouefront op pad

Matroosberg-natuurreservaat in die Wes-Kaap het hierdie foto  Vrydag op Facebook gelaai (https://www.facebook.com/pages/Matroosberg-Private-Nature-Reserve/447597915289?fref=ts)

Matroosberg-natuurreservaat in die Wes-Kaap het hierdie foto Vrydag op Facebook gelaai (https://www.facebook.com/pages/Matroosberg-Private-Nature-Reserve/447597915289?fref=ts)

Die land kan weer van Sondag af koue weerstoestande te wagte wees, het die Suid-Afrikaanse Weerdiens gesê.

“Minimumtemperature sal oor die land hoofsaaklik enkelgetalle wees,” het Elizabeth Webster Saterdag gesê. “ʼn Kouefront sal die Wes-Kaap na verwagting Sondagmiddag tref.”

Die kouefront kan ook reën na die suid-westelike dele van die land bring. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.