ʼn Privaat vliegtuig het Sondagmiddag ʼn noodlanding gedoen by Wonderboom-lughawe in Pretoria.
ʼn Woordvoerder van die lughawe, wat op voorwaarde van anonimiteit met Maroela Media gepraat het, het bevestig niemand is in die voorval beseer nie.
Die vliegtuig het opgestyg en die vlieënier het dadelik weer geland toe hy besef iets het skeefgeloop. Dit is nog nie duidelik wat die probleem veroorsaak het nie.
Volgens die woordvoerder het die vliegtuig geringe skade opgedoen.
Rerig n noodlanding of is dit were die Gupta clan?
Julle lees weer……..wonderboom? …….nie Waterkloof…………? Wonderboom is privaat lughawe enige iemand kan gebruik self’s Gupta’s………
Mmmmm wonder ook
Privaat vliegtuig op Wonderboom??? Seker net n Gupta ene want laas was dit mos n sekuriteits area wat net aan hulle gegun word Dit is seker hoe die miljoene uit die land geneem word
Sekuriteitsarea? Ek het male sonder tal op Wonderboom geland. Daar is geen sekuriteitsbeperkings.
Enige privaat vliegtuig kan land by Wonderboomlughawe.
Knap loods se ek!
Daar was seker weer n troue???
Was daar vandag. Is nie n grap nie was werklik n insident. As mede vlienieer dankbaar die persoon kon dit onder beheer bring. Ons het top opgeleide vlieeniers in SA. Wel gedaan!
Chris baie dankie vir jou update
Ek se knap gedaan aan die loods wat so vinnig en korrek reageer het!Dit wil gedoen wees.
Ek wonder vir interrssantheid watse vliegtuig was dit.
Ek weet, uit ‘n betroubare bron verneem ek dis een met vlerke.
Daardie vliegtuig het vir ‘n drone uitgeswaai en toe was dit chaos!! Katskiet op loots geen grap!