Die beeldegroep, genaamd die monument vir die lewende nalatenskap van vroue, beeld die vier vroue uit – Lillian Ngoyi, Sophie de Bruyn, Helen Joseph en Rahima Moosa – wat vandag 60 jaar gelede ʼn optog na die Uniegebou gelei het waartydens duisende vroue ʼn petisie aan die destydse premier JG Strijdom oorhandig het.
Susan Shabangu, minister in die presidensie belas met vrouekwessies, het tydens die onthulling gesê die dag is ʼn opwindende maar ook emosionele besinning oor die land se geskiedenis en die rol wat vroue daarin gespeel het.
“Die vroue van die 1956-optog het hul rol gespeel en vandag het ons ʼn Grondwet wat die kwessies waarvoor die vroue geveg het insluit.”
Adj.pres. Cyril Ramaphosa, Nkosazana Dlamini-Zuma en Sophie de Bruyn het ook die onthulling bygewoon.
Ooo, die vier onwelkome dames se opkoms nou die aand op die OVK-funksie is, is seker geskoei op die’ beelde… Iemand was ‘n ‘bright spark’. Die prez gaan nou nagmerries kry as hy weer die syfer 4 sien.
As hy die getal herken…..
Izzit?
Hy van alle memse met n verkragting saak in sy verlede open die monument …ironies !
Ja, brons of grys is neutrale kleure. Die kleredrag lyk my gee mens ‘n indikasie, Oosters, Westers, Afrika, Maleis?
Maar ons monumente en herhineringe word afgebreek en verwoes. Net soos ek nie die dompas wet wat was kan verander nie,net so kan niemand geskiedenis verander of uitvee soos dit jou pas nie. Dit het gebeur. Maar is dit nodig om een groep se geskiedenis af te breek om plek te maak vir n ander sn.
Ek stem volkome saam bou nuwes maar behou ook die ou monumente dit is ‘n wen wen vir almal
????
Tog vreemd dat n standbeeld vir een van die vroue wat nog lewe opgerig is.
Ek het veral die marsjering in die strate geniet. Nogal ‘n gewigtige saak wat enige rugbyvoorry sal opdraende gee.
Raak ek nou honger vir daai hoenderboude op die advertensiebord . Flame grilled?
Ag tog hulke aanbid die standbeelde so gaan lees dir Bybel dit is groot sonde
Hoe is dit moontlik dat die monument R206 000 000 .00 kon kos.
Maklik, vir elke vrou R5,150,000-00
As mens na Nkandla kyk,is die bedrag seker nie ver verkeerd nie?
Kobus.Ek dink dis eerder R51500000-00 elk?
Tong, nou wat is een 0 tussen vriende, Zuma het ook nie ‘n rekenaar gebruik nie, maar die somme uit sy kop gemaak, toe laat sy kop hom in die steek en toe is daar sommer ‘n hele paar nulle weg, hehehe
Miljoen rand vir die brons, miljoen rand vir die kunstenaar, honderd miljoen vir die kader wat suksesvol getender het om dit op te rig, honderd miljoen vir die ou wat die tender goedgekeur het, drie miljoen vir die ouditeure en waghonde om anderpad te kyk, 900 000 vir Zuma se speech en 100 000 vir die fool wat al die werk gedoen het.
Voel die Parlement okay????????
Bou ‘n ongelooflike duur en boonop lelike standbeeld. Dit is gebou vir vroue.
Die geld Kon eerder in kontant – kospakkies en klere aan vroue gegee geared het!
Wat word bereik???
Dis ‘n vermorsing en doelloos.
As ek na al die rommel in die strate kyk was daar miljoene rande se kospakkies uitgedeel by die geleentheid !
My ma is ‘n sterk vrou wat my alleen grootmaak en versorg.
Waarom word geld gemors op beelde wat niks beteken nie.
Skenk eerder die geld aan vroue on hulle lewens the verbeter.
Ek ken nie daardie vroue nie! Ek wil ook nie!
DANKIE MA – OUMA EN MY 6 TANNIES VIR JULLE VOORBEELDE IN MY LEWE!
Ruan die dag word gevier oor jou ma of jou ouma nie. In SA word die dag gevier a.g.v. Die 1956 optog van vrouens na die Unie gebou, teen die pas wette. Dis ons 60 jaar later se generasie wat voel ons wil ook deel wees van die dag en dit herinterpreteer. As jou ouma of ma ook protesteer het teen die pas wette, dan is dit vir jou gepas om hulle te herdenk. Ander is moeders dag die dag wat jy in gedagte het. My ma sal beledig voel as ek haar wil koppel aan die dag…
Oops. Die idee was seker om die beeldjies post verkiesing as dankie te sugar cote? Toe nou nie….foutjie Zumpie…ggggrrrooooot foutjie.
Ek is nou een van die wat ‘n grap maak. Kom ons vergeet Zuma vir ‘n oomblik en salueer die vroue wat ‘n verskil tot ‘n beter lewe gemaak het. Eer hulle en koester hulle as voorbeeld van toewyding en liefde vir hul taak, onbaatsugtig vir die nageslag.
Die paswette is opgehef en nou is misdaad onomkeerbaar.
Gaan verf hulle!!!
Rupert,ek stem 100% saam.Dan sal jy darem n paar bekke hoor gal braak.
Zuma waarom sit jy op die troon jy wat ons blanke volk haat jy praat van apathyt nee klim af jy is nie waardig om God se lans te beheer nie stop om jou mense so op te stook ons sien nie meer kleur nie
Daai 4 beelde is nie die regte weergawe nie, hul liggaamsbou is te klein.
Scalla hulle is ge- photoshop.
Ek hoop nie die vrouens het met hul optog in 1956 die strate ook so met rommel bestrooi nie !
Kyk mooi: hele paar sulke self funding “projekte” wat die huidige ZUMA CLAN inderhaas gaan klaarmaak. Die ideetjie met sy multimiljoen budget werk soos volg. Dis die voormarige Gauteng Premier Nomvula Mokonyane se “idee; goedgekeur en “bedryf” deur al haar en ZUMA se “deel” maatjies. En raai raai wie het die beeldjies gebou?????? Ons geliefde nasaat van formaat….Dali Tambo! En GROOT TERLOOPS:::::: die plekkie is nog nie klaar nie!!!!!!!!!
Jammer, hierdie vier kommuniste verteenwoordig nie my vrouwees nie.
Jammer die perde wat daar was is weg gevat. Hul kon mos elkeen een gery het?
Stem ook saam – hul verteenwoordig beslis nie daardie vrouens wat destyds in opstand was nie – niemand was so maer soos in ‘n advertensieveldtog nie.
En dan irriteer dit my vreeslik as almal steeds tekere gaan oor die pas storie destyds. Die ID-dok is nie veel minder as dit nie???? EN dan moet mens nog jou verblyfbewys ook orals bewys.
Was Helen Joseph nie witter nie?
Hahahahahahaha ek het sooooooo gewag vir die (witter) een?
l m g a !!!!
Ek stem Berhalet. Ek gaan maak liewer bietjie skoon by ons eie plekke. 2 Sep gaan ons die konsentrasiekamp monument mooi maak. Dit staan op n baie mooi sportveld en stadion, maar word, natuurlik glad nie onderhou nie. Daar kan jy vir n oomblik staan en met eerbied na die vroue en kinders wat daar onder Engelse wreedheid oorlede is se name kyk. En dink aan hoe ver ons al gekom het. en waarvandaan en natuurlik waarheen? En natuurlik loer of eie van, nie ook daar geskryf staan nie. Dan voel ek trots, nederig en of ek hier hoort, dankie
“Vrouedag” sluit ongelukkig nie die blanke vroue in SA in nie… Nes Jeugdag en die res, blankes eintlik maar uitsluit
as ek in SA woonde ek besmeurde ook die monument poets om weder poets se hulle hier in belgie