Nuwe naam vir PE, twee lughawens  

Minister Nathi Mthethwa. (Foto: Kopano Tlape/GCIS)

Port Elizabeth se nuwe amptelike naam is Gqeberha terwyl Uitenhage voortaan Kariega heet.

Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, het die naamveranderings van stede, dorpe en lughawens in die Oos-Kaap in die Staatskoerant aangekondig.

King William’s Town word Qonce, Maclear word Nqanqarhu en Berlin word Ntabozuko.

Die Port Elizabeth-lughawe se naam verander na die Hoofman Dawid Stuurman-lughawe en die Oos-Londen-lughawe verander na die Koning Phalo-lughawe.

Die Oos-Kaapse provinsiale geografiese namekomitee het einde 2018 begin met verskeie openbare verhore om die naam van Uitenhage, Port Elizabeth en die Port Elizabeth-lughawe te verander.

Grahamstad se naam is in Oktober 2018 na Makhanda verander.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

82 Kommentare

Jack ·

LOL dit is einlik te snaaks vir woorde,Die klomp darem.Noem dit wat julle wil.Meskien ANCMishap of net wat julle regtig wil.Aangesien julle geld het om rond te gooi.Meskien Banana Town ??

Tanja ·

Wil die ANC ook nie maar hulle naam verander na KORRUP nie?

Mallie ·

Geld vir nonsens terwyl hulle mense vrek van die honger en ellende. Geluk, baie geluk.

Marius ·

Mallie – Jy slaan die spyker op die kop . Kan een van die slim mense dalk vir ons se hoeveel hospitale , skole werksgeleenthede ens gebou of geskep KON word met die geld vir die nonsens . Siestog anc , siestog .

groenboer ·

Ek kan nie juis Gqeberha uitspreek nie, seker tot my skande. Gedurende die vorige bedeling, het swart Suid-Afrikaners hul eie name gehad vir vele dorpe en stede – niks daarmee verkeerd nie.

Ek wonder waarom Afrikaners toe so gedweë ingeval het met die nuwe name? Waarom hou ons nie maar aan om ons eie name te gebruik nie? Waarom het die Afrikaanse pers so gedweë oorgeskakel na die nuwe name? (Hoe moeilik kan dit vir ‘n koerant wees om te skryf “Pietersburg (Polokwane)” eerder as net “Polokwane”, en so ons eie volksname lewend te help hou?)

Die ideaal sou seker wees om soos in België albei name te erken, maar ek dink nie die regering stel in so ‘n kompromis belang nie, so ons moet maar self bloot aanhou om ons eie name te gebruik.

Ons sal seker nie – Afrikaners hou daarvan om te praat oor hoe trots hulle is op hul taal en kultuur, maar sal selde iets daaromtrent doen. Ons leef mos in vrees om “aanstoot” te gee…

Jedi Knight ·

Jy is heeltemal reg. Afrikaners is tog soooooo bereid om ALTYD agteroor te buig om ander ter wille te wees en om tog soooo wetsgehoorsaam te wees. Wil ook mos altyd ander help. Kamstig agv ons goeie opvoeding.
Goeie ouens kom tweede.

Mieke ·

Ons is geleer om geduldig en ordentlik te wees. Hulle weet dikwels nie van beter nie.!

Jedi Knight ·

Mieke, en hoe het die geduld en ordentlikheid ons tot dusver gehelp? Watse voordele hou die alewige afgesaagde”morele hoëgrond” vir ons in?

TO ·

Absoluut, Afrikaners hou daarvan om te praat, maar dien ontbreek. Eks ‘n trotse Afrikaner maar ai, soms weet ek nie van my mede Afrikaners

Heinrich ·

Ek stem 100% saam groenboer; so kan ons die plekke se name onthou van hoe hulle in hulle gloriedae was voordat die ANC alles opgevoeter het…dit is eintlik ook deel van ons geskiedenis wat so saggies uitgevee word.

Bernard ·

Vir sulke stappe benodig Afrikaners’n ruggraat – en dis steeds soek!

Suzette ·

Asof ons land nie genoeg geld gemors het nie. Dit is amper lagwekkend. Hoelank gaan dit vat voor ons ou volkie daardie name sal erken, nie in my tyd nie

Chris dupreez ·

Die nuwe name sal beter pas by die toestande wat die plekke in is

Jessey ·

Nou hier stem ek heeltemal saam. Gaan kyk hoe lyk Harare en hoe het dit gelyk onder sy “kolonialistiese” naam. In Suid Afrika is daar banja meer sulke voorbeelde. Ek noem Harare want dit is die pad waaarop die ding is. Cocoa Cola het seker die nuwe naam ook voorgestel

KB ·

En wie, Mr. Mthethwa, gee jou die reg?
Ek sou sê sy Dept. kan aanbevelings maak…nie “besluite” neem nie.

Pieter ·

Ja nee kyk, maar ons moet dubbel betaal vir entings.
Is hulle seker daardie name is reg gespel?

skinderbek ·

Die meeste plekname moet eintlik verander, die toestand van die land en “our people” kan nie geassosieer word met die ou bedeling se name nie.

Phil ·

Ja gaan maar voort met julle name. Alles is klaar in sy glory in in elk geval.

Strandloper ·

Dit gebeur as mens geen eie geskiedenis het nie…verander ander sin na jou eie…maak mens siek.

Jedi Knight ·

Hulle het n geskiedenis. Hulle het egter nooit die vermoë ontwikkel om dit neer te skryf nie.

Patch ·

Wat ‘n mors van geld. Ek kan aan baie beter en belangriker dinge dink waaraan ons regering die geld kan bestee. Hierdie mense het GEEN common sense nie.

Anel ·

Dis eintlik snaaks. Hulle het geld vir niks, maar hulle verander name.

Boer ·

So asof SA geld het om te blaas. Wat is nou belangrik ek sal se Hospitale, skole en werkloosheid.

Elize ·

Lagwekkiend. Driekwart van hulle vrek van honger en ellende maar geld is daar om al die name te verander!!!!!!!!

Oomniklaassevriend ·

PE bly maar nog die Baai. Dit is minstens nie so ‘n onuitspreeklike naam nie.

Johannes ·

Belaglik! Dis weer ‘n “comrade” wat die tender gaan kry vir die nuwe naamborde… Die publiek moet net die nuwe name ‘n stille dood laat sterf! In Namibië wou SWAPO ook Luderitz se naam na iets onuitspreeklik verander en dit het stilweg misluk…

Misky ·

Daardie man maak my siek en elke keer wat sy naam genoem word, hou dit niks goeds in nie

Elize ·

Hulle dink ook nie baie ver vooruit nie. Ons kan dit nie eers uitspreek nie wat staan nog die oorsese toeriste? Voel so asof hulle ons wil isoleer van dien res van die wereld.

Manda ·

Werkloosheid staan waar, mense het nie kos nie, maar ons verander die name, en ons demand dat wit gemonopolieerde kapitaal-lande vir ons as geheel bietjie van hulle entstof moet skenk, want ons geld is klaar. Nou ja toe.

Androclus ·

Hulle gaan soos ‘n klomp laerskool kinders,daar’s nie pille vir dom mense nie.

Dup ·

Verwoes eers die dorp se infrastruktuur, staak alle dienslewering en verander dan die naam.Dit is hoe hulle transformasiebeleid werk.Welkom in Afrika.

JM ·

Die land is bankrot, mense ly honger, maar Mthethwa verander name!! Moet nog opgevoed word in prioritisering! Enigiets om van die ellendige kolonialisme ontslae te raak.

Pieter ·

Met sulke name ontvreem die plekke my, heg geen waarde daaraan om sulke plekke te besoek of ondersteun nie. Die name pas by die Oos-Kaap of groter Transkei en die geassosieerde ekonomiese verval, korrupsie en agteruitgang. Skandelik dat daar nie met beter aktiwiteite besiggehou kan word nie.

VaalDonkie ·

Eintlik wharrie ek nie oor PE se nuwe naam nie want dis na Koningin Elizabeth vernoem en sy’s self ‘n volksvreemde. maar ek sal dit nog altyd PE noem, want dan weet almal waarvan ek praat.

Alta Alleman ·

Sir Rufane Donkin, het die stad vernoem na sy vrou, Elizabeth.

Thelsa ·

Wens net die cANCer is so vinnig met alles soos die verandering van name

Korrelkop ·

Ag asb tog! Wanneer mens niks tussen die ore het nie, kan jy eenvoudig nie met iets konstruktiefs na vore kom nie. Val dan maar terug na die eenvoudige dingetjies in die lewe, soos naamsveranderinge. Ek sal aanhou om plekke die ou name te noem, en basta!

Mari ·

4..5..6..!!! Geld om te MORS!! Wee jy!! Daar is nie pille vir stupidity nie

Fritz ·

Toemaar, my eeue oue naam vir Nathi bly nog dieselfde. Dis dieselfde naam wat al my vriende en familie ook vir hom het.

Misky ·

Ek lees jou kommentaar en my smile raak net al groter…. dink ons albei dieselfde bynaam vir hom

Aai ·

Nou moet die kinders weer alles oor leer.Waar kry almal geld om alles so ter verander ,dit gaan nie kos op die tafel sit @NC.

TO ·

Small things amuses small minds. Mense gaan dood van honger, werkloosheid is 34% maar hulle sal geld mors op onbenullighede, regtig om ‘n punt te bewys, aan wie?

Alta Alleman ·

Wis maar my Geskiedenis uit….stukkie vir stukkie….woord vir woord want alles was mos verniet en gratis geskenk om te maak en breek nes julle wil. KOTS !!

Frans ·

Dit is miskien ‘n goeie ding want geen regdenkende mens sal deur naam verbind wil wees met wat eens voortuitstrewende en instandgehoue dorpe of stede was en onder die ANC in krotbuurte verander het.
Plekke met historiese waardes soos bv die Standsaal van Benoni het blyplekke wir hawelose mense geword en is saam met die Springsteater in so’n verwaarloosde toestand dat dat dit miljoene rande gaan kos om dit op te knap.
Dit is duidelik dat die ANC beheerde stadsrade eenvoudig nie belangstel om die plekke wat eens kulturele middelpunte van die stede was instand te hou nie.Hoe groter die verval hoe feller die aanslag
teen westerse simbole van vooruitgang en beskawing van ‘n blanke bevolking.
Alles simptome van nog ‘n mislukte Afrikastaat.

Samuel ·

Nou wat nou? Dit kos baie geld, sulke naamsveranderinge! Geld vir inentings en die versorging van armes het hulle nie.

Sias ·

As jy nie ‘n land kan bestuur nie moet jy maar die naam verander????????????

Jaco ·

Eks bly ‘n paar Engelse name is nou weg. Gewoonlik is mos net Afrikaans “die taal van die onderdrukker” en word gerieflik vergeet dat al die onderdrukking dwarsoor die British Empire (op sy hoogtepunt 1 derde van die wêreld) in die Engelse taal was.

Mariana ·

Weereens ‘n “minister”wat nie regtig daar hoort nie. Hy het zero ik. Maar hy het mos nou die mag om te maak en breek nes hy wil. Foeitog hy is seker maar vervelig en die werk wat wel gedoen MOET word bo sy vermoëns, nes die res van hulle. Geld het geen waarde vir hulle en hulle reken as hulle die name verander dat iets meer soos hulle eie is, het mos geen geskiedenis nie. Shame man!!

Jedi Knight ·

Is die plekke nou na beeswagters of bokwagters vernoem?

Marianna ·

Hoe ek dit sien, sodra ‘n naam in Suid-Afrika verander gee dit daardie plek die reg om met die nuwe naam te assosieer. Dws. potholes, agteruitgang, korrupsie ens. Kyk maar na die munisipaliteite wat nou Xhosa of Zulu name gekry het.

Bart-Man ·

Snaaks hoe hulle goed gevestigde dorpe en stede
met Westerse name plunder en verwoes, en dan as daar níks oor is nie dit herdoop met n indigenous naam.

Antoinette ·

Die meeste swartmense weet net van Pietersburg en Nylstroom en Ellisras en Nelspruit ensovoorts. Ek weet nie vir wat lol hulle met naamsveranderings nie. Al daardie plekke met die ‘nuwe name’ gaan nou vinnig agteruit. Kyk net hoe gaan dit met die arme Grahamstad – Oos-Londen waar ek grootgeword het – daar die pragtige skoon veilige stad is ‘n hool – Marina Glen waar ons soveel genotvolle dae deurgebring het is ‘n ramp, die dieretuin het toegemaak sover ek weet. So ‘n mooi skoon plek gewees. Sit my voete nie in die middestad nie – daar waar ons aande rond winkelvensters gekyk het – langs die esplenade en pier afgeloop het – veilig met g’n niemand wat gepla het nie. Mens kan nie eers al langs die see afstap nie. Dit breek mens se hart.
Hierdie regering kan wat my aanbetref NIKS reg doen nie. Foeter alles wat gewerk het op. So gaan dit met baantjies vir boeties. Kyk die kwaliteit van die HOP-huise waarin die arm mense moet bly. Kinders wat speel in rioolwater.
En stem dan weer ANC.

Dr Pieter ·

Wonder hoe sal ‘n Spaanse/ Engelse/ Russiese loods aankondig dat hy by Gqebhera Internasionale lughawe wil land? Of dan by Hoofman Dawid Stuurman Internasionale Lughawe?

Hoekom ·

So wil die ANC cartel seker maak dat ons nie meer welkom is in ons eie geboorteland nie. Ons is glad nie meer gepla oor die naam veranderings nie. Ons almal weet julle het die land gekry deur bedrog, doen wat julle wil. Ons sal ander name gebruik in die toekoms…

Chris ·

Ek sal nogal graag wil weet wat se kennis het hy oor kuns en kultuur. Ek glo nie juis veel van een van die twee nie.

Johan ·

Na hoeveel jaar praat ek nog steeds van Nylstroom, Ellisras, Warmbad , Pietersburg ens. Ek weet ongelukkig nie hoe om Tswana te praat nie en sal/wil ook nie leer nie.

JohanR ·

Wel ou Nathi jy het seker nou genoeg gedoen sodat Cyril jou ‘n salaris verhooging kan gee? Jy kan nou sit en rus vir die volgende drie jaar. Na hierdie naam veranderings is jy seker dood moeg want jy moes dink!

Jaco ·

In 1961 is die SAUK se FM-seintoring in Johannesburg voltooi en dadelik vernoem na daardie tyd se Nasionale Party minister van pos en telekommunikasie, dr Albert Hertzog. In 1969 het dr Hertzog stry gekry met die Nasionale Party, weggebreek en die verkrampte Herstigte Nasionale Party gestig.
En onmiddellik is die Hertzogtoring se naam na Brixtontoring verander.
So, naamsveranderings om by die politiek van die dag te pas is toe nie net ‘n ANC gewoonte nie. “Hulle” het dit maar net by “ons” geleer.
Net so kom “hulle” kaderontplooiing ook maar van “ons” af. Dis maar dieselfde as lekker jobs gee vir mense NET omdat hulle Broederbonders en getroue Nasionale Party ondersteuners was.

Johan ·

Jaco Niehaus jy noem net enkele voorbeelde maar kyk hoeveel het hulle (jou pelle) al verander. Die broederbond het wel aanstellings gereel maar 90% was suksesvol met die ANC is die teenoorgestelde waar.

Sonia ·

lagwekkend absoluut lagwekkend nou is daar nog meer plekke wat niemand weet waar dit is nie – Geldmors Mthetwa is sy nuwe naam

Trots Afrikaans1 ·

Klomp palukas …. Los asb net vir Kaapstad uit.

Coenraad ·

Laat die spul tog maar name verander. Die meeste plekke is in so ‘n toestand in ‘bestuur’ dat dit ‘n oneer is vir die persoon na wie dit vernoem was.

Bernard ·

Baie bedagsaam om Xhosa- name te gebruik sodra die riool in die strate begin vloei!

Hannelie ·

Tipies kies name wat net hy kan uitspreek. Dis regtig nie mooi name beteken niks vir my. Klomp geld vir nonsens terwyl derduisende mense werkloos en honger is.

Truthful ·

Lekker as jy met die taxpayer se geld kan maak nes jy wil

Tom ·

Die Oos-Kaap is een van die armste provinsies in die land maar tog kry hulle geld om name te verander wat duisende Rande kos. Hoe maak dit sin?

Saartjievandiebosveld ·

Hulle het salig vrede met preoriteite.(hoop die spelling is reg)…

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.