Nuwe video van SA-toerisme maak jou trots

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

SA Toerisme het Donderdag ‘n nuwe bemarkingsvideo op YouTube gelaai wat enige Suid-Afrikaner trots kan laat voel op ons land. Die video het boonop aan die einde ‘n kinkel in die kabel wat jou twee keer laat dink.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Ian ·

Bo blink en onder stink. Ongelukkig weet die buitewereld alreeds van al die dinge wat in SA gebeur.

Dee ·

Baie waar woorde bo blink onder stink en dan kry hulle ‘n brit in die video clip instede van true suid afrikaners te gebruik kan sien dit is ‘n video wat deur ‘n oorses maatskappy gemaak is, pateties eintlik,

danie ·

So sal daar altyd bitterbek suurknolle wees wat net negatief sien en spreek. Ek ìs min gepla wie of wat die prag in ons wonderlike land sien. Puik stuk werk

Viena ·

Puik video. As almal eerder met hul harte kyk en luister ipv hul oë en ore, sal dinge soveel beter gaan.
Onthou dat al die negatiwiteit wat uit ons monde gaan, tog ‘n impak maak op ons lewens.

Dorothea Nortje ·

Hoeveel van julle het gesien dat die Brit blind is? Hy het deur sy vrou se oe gekyk, en die vibe gevoel. Miskien moet ons ook ons oe toeknip om die mooi en die goeie van die land te ervaar. Ten spite van al die negatiewe is dit nog steeds pragtig en dinamies. Puik stukkie werk, draaiboekskrywers.

Elizabeth ·

Ek is teleurgesteld – SA is nie net die Kaap of wildparke of selfs KZN nie. Waar is die prag van die Vrystaat – die ooptes en die lieflike sandsteenberge? Daar is soveel meer as net die Kaap!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.