Die SAUK het Vrydag sy nuwe woordvoerder Vuyo Mthembu aangekondig.
Mthembu neem die leisels oor by Neo Momodu wat die organisasie Vrydag verlaat het ná sy sedert Augustus verlede jaar die amp beklee het van woordvoerder en groepshoof van korporatiewe sake en bemarking.
Madoda Mxakwe, uitvoerende groepshoof, het Momodu bedank vir haar bydrae “om ʼn kritieke afdeling van die SAUK te lei”.
Verwag maar dat die SAUK woordvoerder so elke 6 – 12 maande vervang sal word – dit is ‘n baie moeilike posisie om die onbeholpe/korrupte/ANC partydige SABC te bly verdedig.
Wat is daar nou eintlik vir die Woord-voerder om te se, behalwe = ons kort geld asseblief belastingbetalers!
Dank die Vader sy werk nie met geld nie of werk sy
Groot SAUK nuus!!!!! Een nar word vervang met ‘n ander een. Yep,dit sal seker die uitsaaiwereld behoorlik skud……Pfffffffttttt. Who the hell cares?