Die klag is deur die DA gelê nadat die Sunday Times berig het dat Maharaj op die Bryntirion-landgoed gebly het terwyl hy pres. Jacob Zuma se woordvoerder was.
Die regering het intussen die besluit verdedig en gesê Maharaj moes daar bly aangesien hy naby die president moes wees. Maharaj is in 2011 as Zuma se woordvoerder aangestel.
Die DA voer intussen aan dat die ministeriële handboek nie voorsiening maak vir gratis behuising vir skakelbeamptes nie en dat dit daarom ʼn vermorsing van belastingbetalers se geld was.
Maharaj, wat in April afgetree het en tans behandeling vir longkanker ontvang, het geweier om kommentaar te lewer.
As daar nou een is/was wat kan lieg en stories verdraai, is dit die knaap…..
Sien uit na sy lieg stories en verskoonings en van die ANC om die storie goed te praat.
Hoe weet ‘n mens hy lieg ? Dit is wanneer sy lippe beweeg. Gaan dit nooit ophou nie ?
Dit wys jou nou maar nê. Lekker gelewe en als verniet gekry. Nou is hy afgetree en siek en word ondersoek. Wat sê hulle nou weer van Karma…….
Wat kan hy sê? Nog strooi kwytraak?
Slim het sy baas gevang…
Ek is nuuskierig om te sien of Zelda haar geliefde “oom Mac” gaan verdedig.
Hy kan lieg soos n vlieg, net die verskil is dat hy n turbo in het
Groot ou LIEGBEK!!!!!! Nes sy vorige baas jz.
Maak hom betaal en gebruik die geld vir arm witmense.
Hoekom moes hy so na aan Zuma bly – moes hy Zuma se hand vashou? Het Zuma nie genoeg vrouens wat dit kan doen nie?? G’n wonder hy hou aan met vrousoek!!