Onderwys in gesprek: Covid-19 in skole

Twee leerders demonstreer sosiale afstand by Laerskool Tygerpoort (Foto: Verskaf)

Die afgelope maand het al meer leerders teruggekeer skool toe nadat skole heropen het te midde van die Covid-19-pandemie. Intussen het ʼn hele paar skole egter weer gesluit om skoongemaak te word, nadat onderwysers en leerders Covid-19 opgedoen het. Intussen het die aanlyn aansoekproses vir plek in Gautengse skole geopen, wat weer sy eie uitdagings bied.

Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, bekyk dié kwessies in die jongste episode van Onderwys in gesprek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Harry ·

Dit sal alle korporatiewe instansies baat om eerder die individu huis toe te stuur vir n bepaalde tydperk en die omiddelikke omgewing ontsmet. Maar dat die instansies aangaan met hulle taak raak nou krities.
Sterkte vir alle skole en besighede. Life goes on.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.