Onderwys in gesprek: Gevolge van hernude sluiting van skole

(Argieffoto: Unsplash)

Skole het aan die einde van Julie weer vir vier weke gesluit, nadat onderwysvakbonde daarop aangedring het dat leerders en onderwysers se gesondheid bedreig word deur skole oop te hou te midde van die Covid-19-pandemie. Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, bespreek watter gevolge dié hernude sluiting vir onderwysers en leerders inhou.

AfriForum se debatkompetisie het ook, ondanks die afsonderingstydperk, steeds virtueel voortgegaan en Bloem verskaf meer besonderhede hieroor.

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.