Ontvoerde baba gevind

Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabay

Argieffoto Foto: HeikeIr, Pixabay

Die babaseuntjie wat Donderdag uit die Worcester-hospitaal ontvoer is, is gevind.

Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het gesê die tien dae oue seuntjie is Sondagmiddag gevind en twee verdagtes is in hegtenis geneem.

Die baba is na ʼn hospitaal geneem vir ondersoek. Die verdagtes, onderskeidelik 17 en 42 jaar oud, is in Ashton in hegtenis geneem en sal Dinsdag in die Worcester-landdroshof verskyn op aanklag van ontvoering.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Gesiggie ·

Ag dankie tog… die klein ou seuntjie is terug. wonder wat die rede was vir die mense om hom te wou ontvoer. ? wat weet iemand van 17 in elk om na n Baba omtesien. ? Maybe Familie redes”

amelia ·

Snaaks dit is eerste wat ek ook gedink het. Dalk moet hul die sogenaamde motief vir ons gee. So kan mens darem sien hoe party se koppe werk.

Sarie ·

Sò bly hy is gevind… Sy moeder is deur ‘n baie rowwe tyd…..

alida ·

Amelia iemand wat nie ‘n kop het nie het ook nie verstand nie. Dus werk daar niks in daardie kop nie. Die wereld en sy mense maak my siek.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.