Robert Mulaudzi, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, het gesê die man se liggaam is na ʼn uitgebreide soektog gevind. Volgens Mulaudzi is die man se liggaam in ʼn sloot gevind wat met klippe toegeval het.
Die man, in sy 30’s, se liggaam is op die toneel deur sy broer uitgeken. Volgens Mulaudzi was die man sedert Saterdag ondergronds vasgekeer in die ou mynhoop op die hoek van Webber- en Johnstraat.
Wat soek hy daar, leer hulle nie van vorige gevalle nie?