Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
[Video] Operasie gee seun hoop
‘n Agtjarige seun het ná ‘n baanbrekersoperasie die kans op ‘n normale lewe. Hy ly aan ‘n seldsame neurologiese siekte wat ‘n misvormde arm veroorsaak het.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Dankie God vir rykdom, nie in geld maar in gesondheid. Dankie ook vir medici wat deur U hoop gee aan die siekes en gestremdes.