OVK se Pansy Tlakula bedank

Pansy Tlakula. Foto: eNCA

Pansy Tlakula. Foto: eNCA

Pansy Tlakula, voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, het Dinsdag bedank.

“Ek het besluit om uit die OVK te bedank en het my bedankingsbrief aan pres. Jacob Zuma oorhandig,” het sy in ‘n verklaring gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Theresa ·

Alles was eerlik en regverdig. En nou – paar maande later word erken daar was ongeruimdhede. En nou hardloop diè een weg deur te bedank. Die skade is klaar gedoen. Die land is wetteloos en is besig om elke dag nog meer ten gronde te gaan. Julle vernietig ons land. Dit kan julle blerrie goed doen.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.