‘n Man van Mpumalanga is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van en moord op sy sewejarige epileptiese dogter.
Sunnyboy Phakimpi Mnisi (32) het Dinsdag skuldig gepleit op die aanklag van moord maar skuld ontken op die aanklag dat hy sy dogter verkrag en gesodomiseer het. Regter Justice Ebenhaezer het Woensdag in sy uitspraak gesê Mnisi het erken dat hy nugter was toe hy sy dogter op 16 Augustus 2012 doodgemaak het.
“Hy het erken dat hy Ayanda by sy ma in Boschkop, sowat vyf kilometer van sy huis in KwaMashu, gaan haal het. Hy het erken dat hy Ayanda se kop hard teen die vloer geslaan het en haar verwurg het toe sy stuipe gekry het. Hy het erken dat hy weggehardloop het toe hy besef het sy is dood.”
Jordaan het Mnisi se regsverteenwoordiger verlof gegee om teen die verkragtingveroordelings te appelleer.
15 jaar…moord, verkragting ???
Net 15 jaar………Julle is net so pateties soos die man wat die misdaad gepleeg het..!!!!!!!!
Een man het 125 jaar gekry net omdat hy sy meisiekind verkrag het. Moord en verkragting moet truppel gestraf word dit wys die ander phisopatte daar buite dat moord,verkragting eindelik beter is wnt altwee kry jy vyftien jaar,hulle moet die regter straf wat nie die wet reg intepreteer nie.
Dem die dom regter