Pa, seun dwing werker glo om met hond seks te hê

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Pa en seun het in die Welkom-landdroshof verskyn nadat hulle glo ʼn werker gedwing het om met hul hond seks te hê, het die polisie in die Vrystaat Dinsdag gesê.

“Die aanklagte is verpligte poging tot verkragting, intimidasie en crimen injuria,” het kapt. Stephen Thakeng, woordvoerder van die polisie, gesê.

Volgens Thakeng het die seun (16), die hond en die werker (57) die pa se sakeperseel opgepas toe die seun glo die hond beveel het om die werker aan te val. Die seun het toe glo die werker se gordel verwyder en die “hond opdrag gegee om die werker te verkrag”.

Thakeng het gesê daar is glo ʼn video en foto’s van die voorval geneem. Die werker het die beweerde voorval glo by die pa (47) aangemeld, wat toe glo gedreig het om hom dood te maak.

Die pa en seun het op 17 Maart in die hof verskyn. Die pa is op borgtog van R2 000 vrygelaat. Die saak is tot 1 April uitgestel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

Theresa ·

Dis hoogtyd dat die doodstraf terugkom. Sulke siek gemors het ons nie nodig nie.

Alta ·

Wat gaan in die mense se koppe aan? Ons baklei heeldag en aldag oor die barbaarsgeid van swartes en kyk wat doen hierdie kind nou.

Ag nee magtig man, kan die mnese nie dink nie?

Dit is nou wragtig walglik.

RK ·

Rigtig…

Moet een uiters goed opgeleide hond wees as hy iemand kan verkrag op bevel…

jacques ·

Omtrent ne klink of die hond n reeks verkragter is.Dink daar is meer agter die storie as wat hulle se.

Nina ·

Gonnas…my hond se opleiding sluit net ‘obedience (Sit, lê, bly ens.) and socializing’ in. Nie besef hulle leer op bevel verkrag ook nie. Belaglik!

Tammy ·

Doodstraf vir hulle. Hulle mag nie die aarde verder besmet nie. Dis vuilgoed, gemors die skuim van die aarde waarmee die wereld hier te doen het.

Tammy ·

Ek is so ontstel dat ek n dokter nodig het. Wens ek kon hulle self in die hande kry. Dit sal n storie wees wat die wereld in opskudding sal bring.

CHRISTA ·

Hoekom is ons mense so seksbehep? Is dit omdat pornografie nou oral vrylik beskikbaar is? Neem hulle na Weskoppies vir sielkundige behandeling. Netnou prober hulle hulle siek idees op ‘n jong meisie of ‘n vrou!!!

Theresa ·

Stem Tammy………… Niks help vir sulke gemors nie Christa.

Paul ·

Hierdie polisiebeampte wat kommentaar gelewer het klink gedrink of het nie ‘n idee van wetgewing nie. Jy kan net ‘n mens verkrag en nie ‘n dier nie. ‘n Mens noem daardie misdaad gewoonlik dieremishandeling of bistialiteit.

Eish! ·

Ek dink die verslaggewer/ster het heeltemal die hond mis gesit, vergeet van die pot!

Mads ·

Seriously… en hoe presies vertel jy vir ‘n hond om iemand te verkrag??? nee wat, die media eet die storie op soos soet koek, dit is mos nou weer wit teenoor swart, miskien maak die hond dit nog vir die guiness book of world records….

suria ·

Julle is baie vinnig om doodstraf en siek vuil gemors te skree…. lees weer die berig mooi deur…vrek slim hond ne? Die waarheid is die klaer is gevang steel die 16 de… hy was gelukkig net voor die beskuldiges by die polisie wat maandag by die polisiestasie gearesteer was in die aanklag kantore toe hy n diefstal klag wou le…. tong in die kies deel ek julle mee dat hy nie toegelaat is om die klag te le nie so ja voor julle so bitter vinnig oordeel bedink asb hierdie een gedagte wat ek by julle los.. maak dit julle nie beangs dat op n leunaar en dief se woord jou boetie nefie swaer pa oupa se lewe so op sy kop gegooi kan word nie? Dierbare ou hond so jammer oor daai gebroetsel se vieslike klag teen jou..

Sensasie Sensasie ·

Sensasie soekers…..sal net die een kant van die storie publiseer, ek het vermoed iets het aanleiding gegee tot die voorval, moet saam stem, verskriklike slim hond is dit beslis, sjoe wonder wat hulle hom voer? Tien teen een is daar vir die hond gese om aan te val omdat daar gesteel is, en natuurlik toe die hond hom gryp toe word hy mos verkrag?

Madelein ·

Dit breek my hart dat julle als glo wat die media julle vertel. Die seun sal nie eers ‘n vlieg seermaak nie en hoe die kind aangerand is tydens ondervraging deur wit polisie vrou, dis seker okay. Hoe in jou right mind kan jy glo dat jy ‘n hond opdrag kan gee om iemand te verkrag. Wys jou waar is ons land as mense sulke aantuigings kan glo. Maak oop julle ogies en kyk wat gebeur om julle.

Anita ·

Daar is defnintief meer aan hierdie storie as die klag wat gelê was.

Het hulle hom nie dalk by die hond gevang?

Wim Kotze ·

As dit ‘n bok was sou daar seker geen klag gewees het nie.

caroline ·

dis siek siek siek verby, en ag mense kyk die sin van laat die hond die werker verkrag is die siek kind die swarte “hond” genoem en hond het “werker” geword

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.