Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die vliegtuig het in ʼn veld neergestort. Volgens Steinmann is ʼn pa en sy vyfjarige seun in die ongeluk dood.
Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die man is buite die vliegtuigwrak gevind en die kind binne die wrak. Hulle is op die toneel dood verklaar.
Geen verdere inligting is in die stadium beskikbaar nie. Die Burgerlugvaartowerheid ondersoek die ongeluk.
Rus sag Milosh en Alexander!!!!
Hierdie is baie sad!!!
Sterkte aan die familie met hulle groot verlies.