Phillip Long sterk in die hospitaal aan nadat hy en sy stiefseun deur drie mans op hul plaas in Franklin, KwaZulu-Natal, aangeval is.
Kapt. Nqobile Gwala, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media bevestig die mans se hande is met ʼn tou vasgebind en die drie aanvallers het geld geëis. “Niks is uit die huis gesteel nie en die verdagtes het te voet van die toneel gevlug,” het sy gesê. “Die polisie ondersoek ʼn saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Die ondersoek duur voort.”
Maroela Media verneem Long het kopbeserings opgedoen nadat hy geskop en geslaan is.
Gaan ons nuwe President intree en hierdie onsinnige optrede stop? Ek glo en vertrou saam met Suid-Afrika so!
Nee nee nee….ons hulp lê nie in die nuwe president nie. Kry dit nou in jul koppe. Jy gaan nie hulp nou kry nie, nooit nie, nie van hom nie. Ek sal nederig omverskoning vra as hy wel sou help. Dit raak nie vir hom nie, want hy is nie ons kultuur nie. As dit hom en sy mense geraak het, wel dan is dit n ander storie. Ons is op ons eie
Net aanranding.. dubbel standaard. As dit omgekeur was? Poging tot moord seker……
Baie KZN-families het familielede oorsee veral in Brittanje. Daar word dus geskinder daarvan oorsee.
Ek sien nog geen nuus op MM oor die kraaifontein inwoners wat deur n sekuriteits maatskappy uit geskop is. Ouer mense en kinders 10min kans gegee om met hulle besittings uit te wees
Oral op sosiale media en news24.
Die nikswerd polisie doen niks hoe moet jy dan jou eiendom beskerm en die “ou mense ” weet mos dit is onwetting om in plekke in te trek wat nie aan jou behoort nie .En as jy nie eers bly plek het nie hoekom het jy kinders waarvoor jy nie kan sorg nie
Hulle gan ons nou net roof om die waarheid van volksmoord te probeer toesmeer as crime
Ek kry ook al hoe meer, in die laaste voorvalle, die idee dat:
“Rand erg aan, net genoeg om hul die skrik op d lyf te jaag…. maar nie by te dra tot d term “plaasmoorde” nie. Wel aanvalle, statistiek – Hul het begin paniekerig raak, met die buiteland op hul rûe!
Dit is duidelik, daar sit intelligente organisasie, met “method in their madness” agter dit!
hahahah um…..nee
Dit help niks om te dink hierdie aanvallers gaan jou niks aandoen as jy hulle nie teengaan nie. Sodra hulle jou vasgebind het gaan hulle jou
ernstig aanrand.
Wanda wat die ouens in Kraaifontein betref het dieberig wat ek gelees het te kenne gegee dat hierdie mense ń kompleks onwettig beset het.
Aasvoels, diewe, verkragters en Moordenaars.
Mense word wakker die nuwe president is n 2de mugabe net erger. Wit mense is nie welkom in die land nie hulle se dit maar die wittes wil dit blykbaar nie glo nie. Hulle gaan ons verdruk en onderdruk 2de holocaust wag op SA
Dankie PJC. Ek sien net weer dit is wit ouens wat die opdrag gekry het. Genade hoop nou net nie die rassekaart word weer gebruik nie. Daar word al klaar van die eienaar van die pkek gese hy het glad nie gese mense moet uitgegooi word nie.
Die boere gaan aanhoudend aangeval word todat hulle begin terug baklei die aanvallers weet en sien julle is maklike sagte teikens.