Pa wat glo kinders keelaf sny vandag in hof

Argieffoto

Argieffoto

Die pa van Limpopo wat na bewering al vier sy kinders se kele afgesny het, sal Vrydag in die Magatle-landdroshof om borgtog aansoek doen.

Maroela Media het vroeër berig die 36-jarige man het sy vier seuns, onderskeidelik vier, ses, tien en 13 jaar oud, in hul ma se huis vermoor. Hy en sy vrou het huweliksprobleme gehad en het glo nie saam gebly nie.

Hy probeer om selfmoord te pleeg nadat hy die kinders vermoor het. Hy is in ʼn hospitaal in Polokwane opgeneem waar hy herstel het en is sedertdien in polisieaanhouding.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Susan ·

Wat is fout met die 30 jarige mans!!!!!! Raak hulle siniel of wat verduidelik dit net vir my. Hoe kan ‘n “PA” dit aan sy kinders doen. Hy is nie die woord “PA” werd nie. Plaas dat hy homself net behoorlik doodmaak en die onskuldige kinders los. Ek hoop on wetstelsel gaan van hom ‘n voorbeeld maak. WAAR IS DIE DOODSTRAF !!!!!!!!!!!!!!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.