Parys-boere: Gemoedere loop hoog by hof

Polisiebeamptes en inwoners buite die hof. Foto: Mariné Jacobs

Polisiebeamptes en inwoners buite die hof. Foto: Mariné Jacobs

Daar is Dinsdagoggend ‘n swaar polisieteenwoordigheid voor die Parys-landdroshof in die Vrystaat waar vier boere gaan verskyn in verband met die dood van twee plaasaanvalverdagtes.

Maroela Media het vroeër berig Boeta van der Westhuizen, Anton Loggenberg, Johan Cilliers sr. en sy seun, Johan Cilliers jr. is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die dood van twee verdagtes wat ’n boer op sy plaas aangeval het.

ANC- en EFF-lede het in twee afsonderlike groepe voor die hof betoog en geëis dat die beskuldigdes nie borgtog toegestaan word nie. April Motaung, woordvoerder van die EFF, het aan Maroela Media gesê die vermeende plaasaanvallers was eintlik plaaswerkers wat bloot na die plaas gegaan het om hul salarisse te gaan haal.

“In plaas van om hulle te betaal, het die boere besluit om hulle eerder brutaal te vermoor. Hierdie storie dat hulle plaasaanvallers was, is ’n leuen. Hulle wou net hul geld gehad het en is in ’n brutale rasgedrewe voorval doodgemaak.”

Zenzile Megadlele, woordvoerder van die ANC, het ook beweer die oorledenes was onskuldige plaaswerkers wat vermoor is toe hulle hul geld gaan haal het.

’n Groep plaaslike inwoners, onder wie talle boere, het ook voor die hof saamgedrom, maar wou nie met die media praat nie.

Oproerpolisie het roldraad naby die hof en tussen die onderskeie betogende groepe gespan, vermoedelik om enige gewelddadige optrede te voorkom. ’n Skermutseling het ontstaan toe die polisie probeer het om die groep plaaslike inwoners te verwyder en hulle verder weg te dryf van die hof se ingang af. ’n Woordvoerder van die polisie was egter nie op die toneel beskikbaar om die rede hiervoor te verduidelik nie.

Polisiebeamptes het toegang tot die hof beheer en niemand is toegelaat om die hof te betree voor die familie van die oorledenes en die beskuldigdes nie.

Klik hier vir alle vorigte oor die Parys-boere op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

99 Kommentare

Thuunda ·

Dis die tipe issues wat die laaste strooi is wat die land in groot moeilikheid kan dompel. Dit word al duideliker dat boere se lewens absoluut niks werd is nie. Hoop daar sal nie geweld wees vandag nie, die bloeddors van die EFF en ANC ondersteuners lyk my loop hoog vandag.

Yolande ·

Al wat ons boere nou moet doen is hande vat en hard begin bid!!! – net daar en dan om hul te verlos van al die bose… en laat regverdigheid vaar.

Elmarie ·

Die ANC en EFF het die Polisie in die Sak maar Ons Boerevolk dien ‘n Lewende Almagtige God! Ek bid in Jesus se Almagtige Naam dat die boere se borgtog Sal slaag! Amen!!

Mariaan Viljoen ·

Het hulle vir April Motaung gese hulle gaan “net hulle geld haal” Klink my of hy daar was

Flippie ·

Hoekom is die swartes wat kill a Farmer kill a Boer gesing het nie aangekla vir rassisme en haatspraak nie..

Die lamsakkige polisie was op die toneel en het niks gedoen nie.

Buite staander ·

So waar is d regerende party se wetgewing nou dat enoge persoon wat d woord dassisme of apartheid gebruik tronkstraf sal kry? Volgens hul issues verlede week sou hul sorg dat enige persoon ongeag vel kleur wat hierdie stories versprei of woorde gebduik toesluit so vra weer, waar is hul optrede nou as hul nou so erg is om een suid afrika een nasie te maak? Hul moet eers hul eie voorstoep skoon maak voordat hul die algemene mense kan aanvat, maar hoe gemaak as tot d president en d sabc boodskappe aan d meerderheid stuur slegs in hul taal en die einste president self ook d minderheid in d land sleg se en af maak as d sonde bokke vir als.

Een ding wat hul moet leer is ons mag die minderheid wees maar dit beteken nie ons verstaan nie hul taal of wat gese word nie. Dis immers op hil aandring dat ons ander tale moes leer op skool.

As n werker net sy salaris wil gaan haal waarom dan n geweer?
As hy niks het om weg te steek nie hoekom dan n boer aanval oor n salaris as hy nie self die oorsaak was van die geskil nie…. Skuldige gewete laat mense simpel goed aanvang.

Los d rasse issue op en stel jou eie nasie aan om te werk. As hul nie daar wwek nie kan hul nie moor nie en rassisme as n verskoning gebruik nie. Dis hoog tyd dat mense na hul eie begin kyk want d leierskap in die land gaan dit beslis nie doen nie.

Flippie ·

Water “madness”?
Die swartes se madness wat nou daarop uit is om witmense te tart en te treiter onder beskerming van die polisie, NPG en howe.

Of die madness van die paar wittes wat ondersteuning bied aan aan slagoffers van ‘n beleerde gemeenskap vir eie die polisie, die NPG en howe geen tyd het nie.

Berhalet Beukes ·

Ek sien nooit EFF ondersteuners betoog oor plaasmoorde, plaasaanvalle of enige sake wat aangehoor word as blankes vermoor is nie. Wat ‘n walglike klomp opportuniste!

Bruno Stef ·

Is dit dan vandag die gebruik van n werknemer om sy salaris by n werkgewer te gaan haal met n vuurwapen en dan die werkgewer met die wapen oor die kop te slaan.As dit dan plaasarbeiders was hoekom sou hulle as hulle onskuldig was en niks verkeerd gedoen het nie dan vlug en as dit oor salarisse gaan waarom sal die boer die paniek knoppie onnodig druk.

Arno ·

Ek moet dit onthou as ek my salaris gaan haal einde van die maand

A. Savana ·

Ag asseblief dink die lot ons is breindood. Ek stem heeltemal saam geen werker sal met n vuurwapen sy salaris kom haal nie,. Behalwe as hy self ‘n moordenaar is wat die Boer wil doodmaak. Wat beteken die twee het gekom met voorbedagte rade. Die boere en net hulleself verdedig, en dis nie n misdaad nie.!!!!!

Boere oorlog ·

En hoe het hulle vir ‘n vuurwapen lisensie gekwalifiseer.

Peter Luus ·

Ek was betrokke by die SAPD , jy mag nie beseerde verdagtes vervoer nie , verdagtes is in polisie aanhouding oorlede, hoe kan moord op die tafel kom?
Wie weet wat het gebeur tussen die plaas en die hospitaal? Sover ek weet , bly betreding n misdaad en n vuurwapen sonder lisensie , tien teen een by die laaste plaasmoord gebuit is mos glad nie onwettig nie. Hierdie is n bewys dat die regering (staat) verkrag die wet soos hulle wil en die misdadiger het meer regte!

Lindie Badenhorst ·

Ek is woedend waar ek hier sit! Hulle draai ALLES ELKE KEER na rassisme toe! Geen ander slaanding behalwe dit nie. Ek weet die boere het NIE bedoel om te moor nie, dit was eerder, genoeg is genoeg, hou op om ons plase aan te val! Gaan kyk na die geskiedenis van plaasaanvalle daar. Die boere staan saam om mekaar te beskerm.

Esme Buitendag ·

Lindie, jy is so reg…. En as hulle nie ‘n storie ‘n rassebaadjie kan aantrek nie, dan is hulle nie gelukkig nie. Vir my is die ironie ook steeds dat ons ‘n trotse Boere nasie is, maar soveel mense daar buite gebruik die term om reaksie uit te lok. Ek is trots Boer…

Berhalet Beukes ·

As ‘n straatnaam nou al rassisties is, is dit tyd dat hulle ‘n slag ‘n woordeboek nader trek en kyk wat die woordrregtig beteken. Êrens moet dit ook nou end kry, hoewel ek nie my geld daarop sal sit nie, want dit raak nou uiters belaglik. Hulle skree wolf wolf om elke hoek!

Amanda ·

Boere word links en regs vermoor en gemartel. Dan is dit niks. Niemand word inhegtenis geneem nie en indien wel loop hulle maar net weer vry rond. Nou vra ek myself af hoe word boere wat vir hul eie lewe veg nou toegesluit. In die eerste plek het die aanvallers niks op die plaas verloor nie. Dis hoogtyd dat boere saamstaan en baklei,

marianne ·

Word betogers daarvoor betaal om ‘n issue van alles te maak en in hul hordes op te daag? Waarom word alles as polities beskou???
Dis bloot ‘n geval van mense ongeag wie hulle is… wat vir hul mede mens opstaan.
WIE WAS DAAR OM TE SIEN WAT GEBEUR HET?
WIE SE HULLE WAS WERKERS?

Loeis ·

Maar dit is politiek. Elke keer wanneer ‘n blanke boer vermoor word, gaan dit daaroor (al is daar mense wie dit baie hard probeer ontken). Kyk maar net na die feite.

Wat vir die ANC en EFF eenvoudig onaanvaarbaar is, is dat dit hierdie keer die swartes is wie tweede gekom het, iets wat in hul boek eenvoudig nie kan of mag gebeur nie.

Dis polities verkeerd om te se, maar dan weer, die waarheid is nie polities korrek nie.

Kallie ·

Die wederkoms is naby ek hoop en bid dat al ons land se mense net kan besef al di tekens is hier,kry julle lewens reg anders gaan julle agter bly en 2000 jaar bitterlik swaar lewe,en glo my swaarder as wat nou aan di gebeur is.Almal gaan moet veg vir hulle lewens so asb asb laat ons net vir Jesus leef en stop al di geweld van al di rasse.Kan julle ni sien dis hoekom al di swaar kry van niks reen kry ens aan die gebeur is ni.

Berhalet Beukes ·

God is nie ‘n tiran nie, Satan is en daar is nog baie om te doen voor ons ons strydbyl teen die wêreld se boosheid kan neerlê!

sakkie ·

Kallie jy praat waar as mense hul bybel lees sal hul agter kom hierdie is tekens van eindtye ons moet ons lewe met God reg kry

Celia ·

En as mens aangeval word? Geweld van beide kante? Waar is daar geweld van beide kante?? Moesdieboere ook net statistieke word!
Die geweld kom net van een kant. En dis die bose wat in hulle werk. Ek is n vredeliewende mens maar as ek aan geval word verdedig ek myself. Daar gaan niks van ons volk oorbly as ons nie nou begin verdedig nie. Kyk die syfers ons word daagliks afgemaai en dis GENOCIDE Ons is op die rooilyn (7). CHRISTEN Boerevolk staan op!!

Amanda ·

Boere word links en regs vermoor en gemartel. Dan is dit niks. Niemand word inhegtenis geneem nie en indien wel loop hulle maar net weer vry rond. Nou vra ek myself af hoe word boere wat vir hul eie lewe veg nou toegesluit. In die eerste plek het die aanvallers niks op die plaas verloor nie. Dis hoogtyd dat boere saamstaan en terug baklei,

Dee ·

Weet enigeen of daardie aanvallers plaaswerkers was en of hulle onbekendes op daardie plaas was? Indien hulle nie plaaswerkers was wat salarisse gaan haal het nie behoort daardie ‘woordvoerders’ van die anc en eff wat so ‘n storie verkondig aangekla word van ten minste ‘rusverstoring’.

nic ·

Dee, oom Loedie wat aangeval is het gese hy het die aanvallers nog nooot gesien nie…

Litha ·

Daar is nou gese van n Meneer van die ANC dat daar nie n ding bestaan soos plaasanvalle in die Vrystaat en SA nie want dit is n reenboognasie, die saak gaan oor boere wat die 2 nie-blanke mans vermoor het

Dee ·

Dit Nic, is waarom ek sê dat dit nie verby gekyk moet word hoe moeilikheid gestook word deur leuens nie. En volgens die media is daar nie gesê dat hulle so gehoor het nie maar die salaris-verdigsel word vir die waarheid vertel. Daar moet verantwoording geeis word van daardie onrusstokers.

Dee ·

Vir hulle gaan dit nie oor die korrektheid van feite nie maar bloot oor opsweping. En hulle weet dat die massa ongeletterd is en nie seker maak van feite nie maar die leuens glo wat hul leiers vertel.

Uys ·

Die verdagtes is weg geneem na Parys en Bloemfontein.
Waarom so ver weg en wat het hul aand die verdagtes gedoen in transit dat hul gesterf het.

Sus ·

Dis my punt Uys. Ek hoop die regspan van die boere neem kennis. Die twee aanvallers is lewend deur die polisie van die plaas verwyder. As hulle ernstig beseer was moes paramedisie ingeroep geword het en hulle per ambulans afgevoer geword het. Nou blyk dit hulle is met ‘n polisievoertuig afgevoer. Die SAPD moet aangekla word van moord.

Henry ·

So met anderwoorde al die plaas moorde gaan oor loon verskille,.So,,,Anc en Eff wat is die rede vir die boere wat dood geslaan of geskiet word,??is dit reg in julle oe,!!.Ek staan saam die boere .Hulle is nie skuldig aan moord nie. Selfverdediging is wat n mens dit no email.

Loeis ·

Verskillende koerante lok darem maar verskillende segmente mense. In ‘n ander koerant is daar talle kommentare waarvan die meeste van mense wie nie oor plaasaanvalle nie, maar oor die vlae daar voor die hof tienduisend dode wil sterf (asof die hele saak en die betogings nie ‘n politieke geur het is nie). Flip Buys se artikel eenkeer in Maroela Media oor die Seunse Weenkoor vind baie goed toepassing.

Nee wat ·

Spandeer eerder jul energie om die land te help bou & in voedselbou tyd te belê as om te betoog, of kry jul gratis kos en ‘n paar rand, o ja en ‘n t-shirt, daar is sooo baie van ons wat skaam is oor jul so betoog terwyl jul weet dit is verkeerd. Geen mens het die reg om ander veral op hul eie perseel aan te val nie. Daar is howe & regstelsels as jy dan ontevrede is hol ombudsman, labour law toe.

Melanie ·

Waar gaan ons boere eindig as die EFF en ANC die loon geskil kaart elke keer opbring.Die boere voorsien almal van kos selfs die EFF en ANC ondersteuners kry kos van die boere af,die boere is belangrik vir ons land,wat verstaan hulle nie geen boere,geen kos!

Flippie ·

‘n Loongeskil hierdie tyd van die jaar!!!!!! Heel onwaarskynlik.

Flippie ·

Wil julle weet hoekom die Valle die saak ondersoek?

Daar is ‘n groep in die Valke wat die plaasaanvallers “hanteer”.

Die boere het nou twee van hulle beetgekry en nou is hulle bang dat daar meer getuies oor die polisie se betrokkenheid by plaas aanvalle is.

Puik ·

Net so Flippie! Ek onthou ‘n voorval op my plaas in Delmas. Die 3 aanvallers wat ek in my stoor toegesluit het, was deur ‘n onsimpatieke SAP verwyder. een het dit nie tot die hofsaak gemaak nie…

alta ·

Slegs God kan ons beskerm teen die booswigte van die land. Bid Bid Bid vir ons boere.

alda taljaard ·

Parysboere ons bid vir julle – ons is weer in een onregverdige oorlog ingewikkel danksy fw de klerk. Aan die een kant moordlustige uitlanders asook anc en eff ondersteuners wat ons boere wil uitwis sonder teenkanting en aan die ander kant die anc regering wat doodstil is oor plaasaanvalle en huisaanvalle deur hul kaders, selfs aanblaas deur hul wette en uitsprake – des der halwe ook nie die DA se stilswye te vergeet rondom die onderwerp nie.

Ons is dus presies waar ons was in 1899 ALLEEN!!!!!!! Europa sal steeds, nes toe, partytjies hou en die onregverdige situasie bespreek waarin ons boere weereens verkeer sonder om regtig ‘n vinger te lig – sou dalk nie die politiek van die dag goedgesind wees nie, nes 1899 toe hulle nie teen die magtige engelse ryk wou optree nie.

Waar sal ons hulp vandaan kom?

Trolle ·

Kan duidelik sien wie is die mense is agter die plaasmoorde.Hulle wys dit nou al eintlik openlik,werk hulle nie?Betaal die goverment hulle om dit te doen?
Ons betaal hardverdiende tax aan mense wat ons wil uitmoor,as dit nie onregverdig is nie dan weet ek nie meer nie.

pieter ·

Hoor wat se die staats president in rustinburg van grond se hy moet n n voorbeeld stel maar doen dit belis nie , vi my is dit aanhitsing sterkte aan die boere

Rina Pretorius ·

dis baie snaaks dat mens deesdae jou “salaris” by jou baas gaan haal met ‘n vuurwapen teen die baas se kop of hoe< baie snaaks ne

annoniem ·

Daar is te veel boere al vermoor en die anc, eff en polisie laat boere se bloed kook soos wat vandag gebeur het, ek sien nog n bloedbad kom.Daar is geen vertroue meer in polisie nie

Lappie ·

Snaaks as een by hulle steel word hy sommer deur ‘n paar gestenig. En dan verdwyn almal.

Eie land ·

Ek en my familie het al verskeie kere gese dit sal beter wees as Suid Afrika (soos Indie en Pakistan) in twee verdeel word. Ons sal ons eie tronke en wette he. Ons sal ons eie ekonomie ondersteun en ons eie infra-strukture op die been bring. Daar moet nie dan in ons land gevra word vir welwillendheid nie. Deel die provinsies op en maak ons onafhanklik om in ons nuwe-eie land voort te gaan in rus en vrede

Loeis ·

‘n Aantal partye en organisasies het voor 1992 vir presies dit gevra. Mense het egter vir de Klerk gestem (nog voor die referendum), al was dit duidelik dat hy en sy gesante op pad was na waar ons vandag is. Hoe is dit dat mense dit nie kon insien nie?

Loeis ·

Die antwoord op bg vraag word in Nelson Mandela se boek Playing the Enemy bespreek

banna ·

Die boere wat die vier kleur vlag omhoog hou en die stem sing. WELL DONE !!!!!!!! Ek is so trorts om te weet daar is nog boere wat kan saamstaan. Ek hoop en bid julle gaan huis toe na julle geliefdes toe.

Bruno Stef ·

Wat van die dame wat in dieselfde omgewing vermoor is en haar liggaam in die vrieskas gedruk is.Hierdie is n brutale moord gewees wat die woordvoerder van die rooihempies maar eerder liefs vermy omdat sulke gevalle moelik is en sogenoemde rassisme van die slagoffer se kant nie ter sprake was nie.

DEE ·

As hierdie boere borg kry sal hulle baie wakker moet wees. Die lotte gaan hulle en hul gesinne nie uitlos nie.

Dee ·

Moet asseblief nie my verwar met diè een wat ook onder my naam skryf nie.

Melt Olckers ·

Afriforum moet dalk boere bystaan met ‘n plaasarbeider register, waarin alle plaasarbeiders geregistreer word. So ‘n register kan dan as bewys dien indien enige arbeider of sy familie en vriende beweer hy het vir ‘n spesifieke boer gewerk. So ook kan bewys word dat hy korrek betaal word volgens die wet. Plase moet soos fabrieke beheer word waar enige persoon wat nie daar hoort nie vervolg kan word vir betreding.

Meraai ·

Laat een wit siel dit nou waag… maar dis honkiedorie as hulle mense wat ‘n bydrae tot die land en sy ekonomie maak afmaai. ‘n Mens wil regtig nie die rassekaart elke keer uitpluk nie, maar die feite spreek vanself.

Ek is jammer, maar as iemand ‘n vuurwapen op my rig in my privaatwoning, skiet ek en vra later vrae – voordat ek dit later nie kan doen nie! Hoe regverdig jy die een, maar die ander word gerieflik onder die mat ingevee?

Hoeveel van die EFF en ANC betogers het werk, betaal belasting en dra by tot die land se ekonomie? Wonder maar net as hulle tydens ons gewone steflinge se werkstyd kan toi-toi?

Eben Kitching ·

Die DA sal ook geen komentaar lewer op die boere wat vermoor word nie. Die mense se oe moet oop gaan Die DA is nes die ANC wat total rasisties gekant is teen blankes.

Loeis ·

Toe plaasmoordenaars ‘n paar jaar gelede gevonnis is en mense betoog het, het een man ‘n plakkaat vasgehou waarop hy gevra het dat swart bangbroekke hom moet aanvat (eerder as vroue en kinders). Die DA het gal afgegaan daaroor maar nie ‘n woord oor die moordenaars gerep nie.

Dee ·

Steeds stem vele van die wat maak of hulle deel is van ons groep, vir die DA.

Steve Barns ·

Can somebody please explain to me where the anc and eff get these facts from?? It seems they have been prepped to make these statements… even if it were wage related why the assault on the farmer, why the need to call for assistance and why did the apparent workers flee the scene… by what I have read so far this morning it seems its apparently ok to approach your employer, assault him half to death, flee the scene but it is not ok to apprehend the perps.. I ask one more question… what did they die of, was it the apparent assault, apparent gunshot wounds, the medical service they got or were these apparent workers assaulted else where, killed else where to create this scenario… and oh dont forget to make it all more credible bring in the hawks… is this but a govt orchestrated event to spark a fire between white and black or should I say between Africa and white… Further more I would like to know why the saps only arrived on the scene after the farners, after the search and after the apparent assault or shooting of the perps… was it a half an hour, a hour or 2 hours… seems the call for help was not a priority… who will be charging the police for not responding to a call for help… this all seems so… so orcherstrated… wete the searching farmers given rope to hang themselves and then arrive at the scene??? Many many questions ..

Vic ·

All valid and logical questions, Steve. Hopefully the truth will emerge

Leonie Booysen ·

The wage story comes from the police in order not to take responsibility

snoopy ·

hulle betoog nou. hoekom betoog hulle nie as daar ‘n plaas boer vermoor word nie?

almal so gou om die boere te wil vermoor, maar wat dink hulle gaan hulle eet. seker net hulle self want sonder die boere gaan niemand kan oorleef nie.

Nukkerig ·

Daai boere word met urine gegooi en waar is die vent want op elke show die stem sing wat glo sal saam staan teen geweld op boere ens ens ens. Daar word in hul gesigte kill the boer gesing en niks maar niks word daaraan gedoen nie. Kyk mens kan vinnig show vang maar wees verseker daai boere staan vas daar waar hulle is … Lank lewe ons Boere

sandra ·

I agree … where is all the so called afrikaners now … when they are needed!!

HEVW ·

fw, roelf, wessels en ou pik waar is julle. Ons soek julle met al die pragtige versekerings wat jul gegee het. Wil jul nie nou maar help en tussen beide tree nie. Ons wil ook graag hoor wat se julle. Jammer die boere sal julle nie daar wil sien nie. Dit sal hul straks walg.

sandra ·

I see hundreds of post here in support of the Boer but I only see a handful in Parys supporting the Boer ….. everybody talk but when it comes to doing something about it they all have their own agenda!!!..

Get real ·

Get real dear. The whites are loyal to their jobs, this country and it’s economy. We have never stayed off work to go and protest and toy toy and make utter fools of ourselves… remember we have always been the ones giving and giving and they have been taking and taking and they are still taking. They have nevet ploughed back into this poor poor country

Asjas ·

Unfortunately only a handful of us can be there. The rest of us stay far, have no money for transport, or need to work and keep this sinking boat afloat, but they are in our prayers and thoughts and therefore the numerous messages. We do what we can under the circumstances. We can’t all be irresponsible South Africans and jusyt stay away from work if we are lucky enough to have a job. Thank you for understanding.

GEELVOL ·

AS EK REG VERSTAAN HET DIE POLISIE DIE BESEERDE PLAAS AANVALLERS VAN DIE TONEEL AF VERWYDER. INDIEN DIT WAAR IS; AS DIE AANVALLERS DAN SO BESEER WAS HOEKOM HET DIE POLISIE NIE DIE AMBULANS DIENSTE GEKONTAK NIE? VRA MAAR NET!

ZAR ·

Hoe afgesaag raak hierdie ou storie nou. Rassisme rassisme, blah blha blha!

Van wanneer af gaan haal jy jou selaris met n pistool in die hand? Dis seker die manier waarop die ANC en EFF dit doen

Henri ·

Daar is baie Afrikaners wat in plakkerskampe woon, miskien kan Boere dalk daaraan begin dink om daar te gaan soek na arbeiders. Ek dink maar net, dalk ‘n wen-wen, geen Unies, meer sekuriteit 24/7…………wonder maar net…

sandra ·

you’ve got it mate… those whities in the camps can go and work on the farms… its a win-win situation

Kêns mense ·

Want wit mense is mos altyd eerlik en maak nie ander dood nie?

Asjas ·

Well Sandra, you got your wish. Four Farmers in jail = countless families without an income. I don’t see this issue resolved quicly. All involved will be ruined by the end of this. Next time I am asked for some money for unemployed people, where can I send them to find you?

Mel ·

Sulke goed maak my naar, en laat my hart in my skoene sak! Ek haat daai woord racist, dis nie altyd waaroor dit gaan nie! Wat reg is is reg en wat verkeerd is, is verkeerd! Dit is wat gebeur as ons mense genoeg gehad het, en dit gaan al hoe erger raak!

Trolle ·

Daar is net een ding wat my pla,hoekom kry die boere nie vir hulle wit plaas arbeiders wat in die wit plakkers kampe bly en gee vir hulle blyplek en werk nie,of is daar iets vout met arm wit mense dat hulle nie wil werk nie?Kan iemand wat n boer is nie n andwoord vir my gee daarop nie asb.

Stel ·

Ek het dieselfde gewonder! Wonder waar die agtergeblewenis dan werk, kos en verblyf sal kry.

Wurm ·

Die polisie, die anc en die eff is net vir hul eie gewin. Hulle heg geen waarde aan ons boere se voortbetaal en lewenspad toe nie. n Mens raak omgekrap oor sulke dinge. Wat gaan ons mense doen? Gaan ons begin wakker word, gaan ons begin stil bly en polisie nie noodwendig in sulke gevalle betrokke maak nie? Hoe nou ? Waar nou en wat nou?

Asjas ·

Ek is seker as die 2 plaasaanvallers se vinger afdrukke geneem word SAL dit verbind kan word met ander aanvalle, verkragting en self moord en heel moontlik in die omgewing? Ek dink nie die Boere gaan sukkel om selfverdediging te bewys nie. As ons Polisie beter was, is die Boere nou vereer vir die aankeer van 2 baie gevaarlike kriminele. Maar nou ja, ons Polisie ondersoek nie behoorlik enige sake waar wit mense deur kriminele aangeval, vermoor of verkrag is nie …

Gail ·

Hoeveel boere het al werkers op hul plase vermoor vir die lekkerte en dan kom dit nooit eens op die nuus nie.

·

En hoeveel boere word daagliks vermoor waarvan ons nie weet nie. Geen nuusberigte of enigiets nie. Maar kort voor lank gaan ons soos in Zim geen boere en geen kos hê nie.

sandra ·

Asja… where is that one that always sings the stem…. why is he and all his women followers not there to support the Boers….
I commented on the previous post that the boers should employ the unemployed to help on the farms…. its a win – win situation…

Fanie ·

As ek nou daardie boere is, jaag ek al wat ‘n werker op my plaas is, summier weg!! Die ANC en EFF het nou goed daarvoor gesorg!! Ek wil nie werkers aanhou wat my gaan kom aanval en wil doodmaak oor die “kamtige salarisse” nie. Laat die betogers teen “rassisme” wat skree “kill the boer” maar vir hulle gaan sorg.

Rina ·

In my boek is moord moord.
Indien die manne wel die boer aangehad het, het hulle weggehardloop.
Soos die media besig het hierdie 4 boere hulle 8km verder gevang en hulle so gemartel dat hulle dood is.
Hoe kan dit reg wees?
Van hulle ja, hou hulle aan tot die polisie hulle kom haal, maar jy maak nie iemand dood of rand hulle aan nie.
Dis my opinie op die inligting wat ek lees.
Tog, hier is nog baie inligting wat ons kort, so dit sal interessant wees on te hoor wat hier uitbroei.

Knersie D ·

Nee RIna, gaan lees weer. Die SAPD het die aanvallers daar weg in hulle vangwaens. Een was Parys toe geneem en die ander na Bloemfontein… en nou is hulle dood.

Lize-Marie ·

Wat ek nie kan begryp nie en vergewe my as ek verkeerd is maar regtig. My vraag is die boere word gearresteer hulle word voor ‘n hof geplaas vir moord, maar as die twee mans wie hulle “vermoor” het dit sou reg kry om die boer en sy hele gesin uit te roei sy vrou verkrag en sy dogter en hulle te martel. Wat sou met daai twee mans gebeur? Kom ek se wat sir please don’t do that again you’re free to go. En dan? Wat dan?

Topster ·

Daar is baie wit mense wat werk soek die boere moet daar begin neem hulle in diens en dinge sal klaar beter gaan en daar is genoeg sekuriteit ook as hulle dan wil moor sal hulle in massas kom en dan sal die boere in massas kan reageer

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.