Ao. Alwin Labans, ʼn polisiewoordvoerder, het Woensdag gesê die rowers het ʼn veiligheidswag met ʼn vuurwapen aangehou. “Die rowers het daarna ʼn aansienlike bedrag kontant in ʼn waentjie gelaai en weggehardloop,” het Labans gesê.
Die verdagtes het met ʼn wit BMW van die toneel gevlug.
Niemand is tydens die rooftog beseer nie, en niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie. Die ondersoek duur voort. – SAPA
En julle gaan hullle ook nie kry nie…