Pensioenaris in Lenasia vermoor

mes-aanval

Argieffoto

ʼn 68-jarige vrou is Vrydag dood aangetref in haar huis in Lenasia uitbreiding drie, suid van Johannesburg.

“Die vrou se familie het om 10:00 gaan ondersoek instel toe sy nie haar telefoon geantwoord het nie,” het ao Kay Makhubela, woordvoerder van die polisie, gesê. “Sy het in ʼn plas bloed gelê. Sy is keelaf gesny.”

Dit is nog nie duidelik wanneer die vrou vermoor is nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Drieks ·

ANC en gade, wie het die begeerte om ouermense so wreed te vermoor. Hoekom het jul hierdie vrypas uit gereik in die naam van demokrasie.
Zuma en Mugabe vermoor hul eie mense in die naam van vryheid vir almal.

alet ·

Seker weer gedink sy het geld ontsien nie eers hulle eie mense nie skande Zuma moet skrik al skrik hy net wakker,kan hy nie sien wat hier in ons land aangaan dis n skande

Gerhard Bezuidenhout ·

Alet hy sal nie wakker skrik nie.Sy aandag is daaop gevestig om sy sakke weens korrupsie en oneerlikheid te vul.Dit wat op grondvlak gebeur gaan hom nie aan nie en sy comrades weet dit daarom het hulle n vrypas om te moor en te steel. Sy comrade polisie vee hulle ook af aan die gereg want hulle weet dat hulle straf maar flou sal wees indien hulle per ongeluk gevang word

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.