Petroljoggies met graaf aangeval

Argieffoto

Argieffoto

Twee petroljoggies is deur ʼn man met ʼn graaf aangerand by ʼn vulstasie in Tongaat in KwaZulu-Natal.

Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die mans is ernstig beseer en na ʼn hospitaal geneem vir behandeling.

Die polisie in KwaZulu-Natal kon nie onmiddellik bereik word vir verdere besonderhede rakende die voorval nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.