Plaasaanval: Boer, vrou ernstig beseer; 3 vas

Twee van die verdagtes wat in hegtenis geneem is. Foto: Verskaf

Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn plaasaanval Woensdag in die vroeë oggendure in die Dendron-distrik in Limpopo.

Die boer en sy vrou is omstreeks 00:30 in hul plaashuis oorval. Volgens Marcelle Maritz, VF Plus-leier in Limpopo, is die boer erg aangerand en is hy in ʼn ernstige toestand in ʼn hospitaal opgeneem. Sy vrou is geskiet en is ook na ʼn hospitaal geneem.

Die verdagtes het met die boer se Nissan Navara-bakkie en vuurwapens van die toneel gevlug. Marius Müller, nasionale operasionele koördineerder van AfriForum, het gesê vinnige optrede deur plaaswagte in die gebied in samewerking met die polisie het tot die verdagtes se inhegtenisneming gelei.

Die verdagtes is kort na 06:00 in Polokwane voorgekeer en ʼn skietery het uitgebreek. Een van die verdagtes is gewond.

“Ons wil graag dankie sê vir die plaaswagte, elke boer en die polisie wat vinnig gereageer het om die verdagtes op te spoor en in hegtenis te neem.”

Navrae is aan die polisie gerig en daar word gewag op terugvoer.

Die bakkie wat tydens die aanval gesteel is. Foto: Verskaf

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

marius ·

Dit gaan nie ophou voor die weerwraak so weersinwekkend is dat die hele wereld vir jare sidder nie . Dis die waarheid .

ES ·

Wonderlike werk! Ek wens die plaaskommandos kan weer op die been gebring word, die hoeveelheid aanvalle neem toe teen so ‘n enorme pas dat dit ‘n wonder is daar is nog boere op plase oor!

Vrijburger ·

Jy verstaan nie. Die ontbinding van die kommandos was deel van die ANC se groter plan.

Werner ·

Stem saam met jou Marius ons kan nou maar optogte hou tot ons blou is in die gesig en vir ou CR se wat nou en al die knielers sleg se soos ons wil voor ons nie terugslaan sal niks verander nie

Lorna ·

Wow ek so bly hul leef nog
Amazing werk deur wagte wat ons boere oppas sonder julle sou dit nie moontlik gewees het om daai gemors te vang nie BRAVO
baie sterkte vir ons boer en sy vrou Amen

Jakes ·

Die situasie sal slegs opgelos kan word as ons dit self onderneem.

Maritha ·

Vir wat moet ek elke keer van voor af inteken? Eks elke dag gereeld op Maroela!
Alweer swart mense wat wit mense aanval! Mag God se toorn ontvlam oor almal wat so moorddadig is!

Inkpot ·

Nou gaan die gewonde verdagte seker in ń privaat hospitaal onder polisie bewaking die beste mediese sorg kry terwyl die slagoffers waarskynlik nie ń mediese fonds het nie en in ń staats hospitaal opland.

Anoniem ·

Jakes ek stem saam. Die blanke sit nog op sy knieë. Sodra die blanke besef sy rug is nou teen die muur en dit is “hulle of ons” gaan ons ‘n totale ommeswaai sien. Daardie dag kom spoedig nader. Daar gaan ‘n paar leeus opstaan …. en ek praat glad nie van rugby nie.

Danie ·

Ek stem saam met Marius en van die ander. Hierdie ding gaan nie ophou nie. Hulle lag ons uit en dink ons is lafaards. Ons lees dit nou elke dag van nuwe gevalle twee drie per dag en wat van die wat ons nie van weet nie en dit is nie net boere nie dit is weerlose ou mense wat net gaan vir n stappie ook. Mense ons sal moet bymekaar kom en begin strategies op te tree. Ek se dit nou al lank om te sit en briewe skryf help nie. Van ons mense was nou in die buiteland en hoeveel petisies het ons al onderteken en wat het ons gehoor of gekry net mooi “0”. Jy hoor net die so en daai so neem kennis maar niks noemenswaardig word gedoen nie. Ons mense wat vermoor word en aangeval word is onskuldig en jammer om dit te se maar miskien het die tyd aangebreek dat ons hulle in eie munt terug betaal. Hulle skree BLM maar wie het daai jongman in die Kaap doodgesteek met n mes. Ek se jou hy was nie wit nie maar ons kry die skuld vir als.

Lorraine ·

If you live by the sword you die by the sword. Remember this.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.