Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, sê die saak is tot 30 September uitgestel vir verdere ondersoek.
Die mans is verlede week Maandag in hegtenis geneem in verband met die moord op Jonker.
Sy liggaam is op 3 Augustus op sy badkamer se vloer aangetref.
Jonker het ‘n blyplek by ʼn gesin op ʼn plaas buite Lephalale (Ellisras) gehuur, en ook daar gewerk.
Lees ook:
Drie in hof oor plaasmoord
Verdagtes ʼn week ná plaasmoord aangekeer
Plaasmoord: Bejaarde op plaas in Lephalale vermoor