Plakkershut-brand eis 7

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay)

ʼn Ouma, haar dogter en vyf kinders is Woensdagoggend dood toe ʼn brand in hul plakkershuis in Wells Estate in Port Elizabeth in die Oos-Kaap uitgebreek het.

Die brand het omstreeks 03:30 in hul huis in Tshazimeunzistraat uitgebreek.

Raadslid Fikile Desi, hoof van veiligheid en sekuriteit in die Nelson Mandela Baai-munisipaliteit, het gesê die oorsaak van die brand is nog onbekend. Hy het gesê daar is lede van die gesin wat nie tydens die brand tuis was nie. – The Herald

© RDM News Wire

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.