ʼn Polisiebeampte van die Wes-Kaap is Woensdagaand omstreeks 10:30 by die Klapmuts-polisiestasie waar hy of sy aan diens was, doodgeskiet.
Die beampte se geslag is nog nie bekend nie. Volgens lt.kol. André Traut was die beampte ‘n 44-jarige adjudant-offisier.
Traut het Donderdagoggend gesê inligting oor die skietery is nog skaars en dat die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Arno Lamoer, later die dag die media by die polisiestasie sal toespreek.
– SAPA
Dalk nuwe taktiek van die boewe, roei die gereg uit ?