Polisieman in Jhb doodgeskiet

Argieffoto Foto: SAPD, Facebook

Argieffoto Foto: SAPD, Facebook

ʼn Polisiebeampte is Dinsdagoggend by Parkstasie in Johannesburg doodgeskiet.

Maj. Mack Mngomezulu, woordvoerder van die polisie, het gesê die beampte is omstreeks 05:00 doodgeskiet nadat hy op ʼn beweerde rooftog by die stasie reageer het.

Mngomezulu kon nie onmiddellik verdere kommentaar lewer nie. Parkstasie is een van die provinsie se besigste stasies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Elize ·

As daar n polisieman nog sy werk doen, word hy doodgeskiet! Sterkte aan sy familie

Elize ·

As daar n polisieman nog sy werk doen, word hy doodgeskiet! Sterkte aan sy familie

Elize ·

As daar n polisieman nog sy werk doen, word hy doodgeskiet! Sterkte aan sy familie

anet ·

Dit is baie hartseer om so jong man te verloor. Sterkte aan sy familie. Ek wens ZUMA wil wakker skrik en net om hom raaksien wat besig is om te gebeur.

CHRISTA ·

Zuma gee nie ‘n blou duit om nie. Hy het mos vir hom en al sy aanhangsels ‘n ondergrondse skuilplek laat uitgrou in Nkandla!! Dan het hy nog die vermetelheid om te beweer MISDAAD IS AF!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.